Hier kom ‘Virseker’ lekker skolerugby

Argieffoto: pixabay.com

Dit is tegnies gesproke nog atletiekseisoen, maar daar word reeds skelm na die skoolrugbykalender geloer.

Een van die groot toernooie is die Virseker-reeks in die Noordvaalstreek en veral die bekerafdeling behoort vir lekker vermaak sorg. Skole soos Waterkloof, Menlopark, Dr. EG Jansen, Helpmekaar Kollege, Garsfontein, Noordheuwel, Monument en HTS Middelburg sal sake in dié afdeling van die reeks uitspook.

Die aksie begin reeds op 4 Mei.

  • Bepalings:

4 Mei: HTS Middelburg teen Noordheuwel

11 Mei: Transvalia teen Helpmekaar
Waterkloof teen Monument
Noordheuwel teen Menlopark
Garsfontein teen HTS Middelburg

18 Mei: HTS Middelburg teen Transvalia
EG Jansen teen Helpmekaar
Waterkloof teen Menlopark
Garsfontein teen Monument

25 Mei: Helpmekaar teen Menlopark
Transvalia teen EG Jansen
Noordheuwel teen Monument

8 Junie: HTS Middelburg teen Helpmekaar

13 Julie: Monument teen Helpmekaar
EG Jansen teen Garsfontein
Menlopark teen Transvalia

20 Julie: Helpmekaar teen Garsfontein
Monument teen EG Jansen
Transvalia teen Noordheuwel
Menlopark teen HTS Middelburg

27 Julie: Noordheuwel teen Garsfontein
Monument teen HTS Middelburg
EG Jansen teen Menlopark

3 Augustus: Garsfontein teen Transvalia
Menlopark teen Monument
EG Jansen teen Noordheuwel

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.