John Mitchell stel vertrouensmosie in sy Bulle

Die Blou Bulle se rugbydirekteur, John Mitchell, het ʼn klinkende mosie van vertroue gestel in die Curriebekerspan wat net met ʼn punt teen die Westelike Provinsie verloor het.

Die enkele verandering wat hy vir die sleutelwedstryd Saterdag teen die Cheetahs in Bloemfontein aangebring het, is op die bank.

Matthys Basson is in Dayan van der Westhuyzen se plek as bankstut gekies.

Die span –

15. Warrick Gelant, 14. Duncan Matthews, 13. Burger Odendaal (kaptein), 12. JT Jackson, 11. Johnny Kotzé, 10. Marnitz Boshoff, 9. Ivan van Zyl, 8. Nick de Jager, 7. Tim Agaba, 6. Marco van Staden, 5. Ruben van Heerden, 4. Ashton Fortuin, 3. Conraad van Vuuren, 2. Edgar Mautlulle, 1. Pierre Schoeman. Bank: 16. Johan Grobbelaar, 17. Matthys Basson, 18. Jano Venter, 19. Boom Prinsloo, 20. Piet van Zyl, 21. Tony Jantjies, 22. Ulrich Beyers.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.