Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels weer rugby.
In dié program gesels Morné Steyn oor sy insluiting in die rugbyspan en Piet Strydom gee sy mening oor die Bokke se kanse in die tweede toets teen Ierland.
- Kyk na die foto’s van die Springbokke se eerste toets teen Ierland.
- Kyk na die Springbokke se spanfoto vir die tweede toets
Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale toe!
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
5 Kommentare
Coetzee soek vir moeilikheid om nou weer mens in die buiteland te gaan haal. Hy het mos gehoor wat sê sy baas oor kwotas. Dit gaan mos nou nie meer oor die beste span nie, die kwotas moet rêg wees. Pleks hy van Etsebet ontslae raak.
Kom ons kyk hoe stel ons “ervare” manne ons weer teleur!! Hoekom steeds aan Jake White se bestes vas klou. Kan Coetzee nie sy eie bestes kweek nie? Maak Warren kaptein en jy het klaar die helfte van jou probleme op gelos.
Geluk Alistair en span.Ek het nooit in jou getwyfel nie.Hier kom ‘n GROOT Bokspan!!
Komaan Maroela die BOKKE het gewen…..skryf oor die wen of kan julle net negatiewe berigte skryf?