Naweek se eerste jaareindwedstryde lui rugbyfees in

Oor die volgende vyf naweke is daar 23 wedstryde, wat deur 14 lande en die Britse Barbarians op 11 verskillende toetsvelde gespeel word, wat op rugbyliefhebbers wag.

Suid-Afrika speel die eerste van sy vier toetse Saterdag teen Engeland op Twickenham (afskop 17:00) en dan wag Frankryk in die Stade de France (22:05), Skotland op Murrayfield en Wallis in  die Principality-stadion (albei 19:20) vir die Springbokke.

Die bepalings vir die jaareindwedstryde in Europa en ook in Tokio en Chicago ‒

3 November
Japan vs Nieu-Seeland, Tokio, 07:45
Wallis vs Skotland, Principality-stadion, 16:45
Engeland vs Suid-Afrika, Twickenham, 17:00
Ierland vs Italië, Chicago, 00:00 (Sondagoggend)

10 November
Italië vs Georgië, Stadio Artemio Franchi (Florence), 16:00
Skotland vs Fidji, Murrayfield 16:30
Engeland vs Nieu-Seeland, Twickenham 17:00
Wallis vs Australië, Principality-stadion, 19:20
Ierland vs Argentinië, Aviva-stadion 20:30
Frankryk vs Suid-Afrika, Stade de France, 22:05

17 November
Italië vs Australië, Stadio Euganeo (Padua), 16:00
Wallis vs Tonga, Principality-stadion 16:30
Engeland vs Japan, Twickenham, 17:00
Skotland vs Suid-Afrika, Murrayfield, 19:20
Ierland vs Nieu-Seeland, Aviva-stadion 21:00
Frankryk vs Argentinië, Stade Pierre-Mauroy (Lille), 21:45

24 November
Italië vs Nieu-Seeland, Stadio Olimpico (Rome), 16:00
Skotland vs Argentinië, Murrayfield, 16:30
Engeland vs Australië, Twickenham, 17:00
Wallis vs Suid-Afrika, Principality-stadion, 19:20
Ierland vs VSA, Aviva-stadion, 20:30
Frankryk vs Fidji, Stade de France, 21:45

1 Desember
Barbarians vs Argentinië, Twickenham, 16:30

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.