RUGBYKUIERPLEK

nuut-delmasRugbylui is altyd op soek na `n kuierplekkie om skouers met ander lede van die broederskap te skuur en die kameraderie van die spel te geniet. Hier is enkele vooorstelle.

27 FEBRUARIE

Delmas-rugbyklub: Rugbydag. Daar is nog plek vir klubs wat wil deelneem. Tommy Cottle by 083 390 1449 of [email protected].

Odendaalsrus-rugbyklub: Rugbydag. Wessel Maree-sportterrein, Odendaalsrus. 11:00. Tien spanne. Ook Fury Old Boys teen Hartebeesfontein Old Boys. Kalie Bonthuyzen 083 262 3247.

Piet Retief-rugbyklub: Rugbydag. 12:00. Vyf wedstryde. Johan Bender 082 550 5595.

Pirates-rugbyklub, Johannesburg: Sewestoernooi. Greenside. Non Welsford (011) 646 5025.

South Coast Warriors-rugbyklub: Suidkussewestoernooi, Douglas Mitchell-sportterrein, Uvongo. 44 wedstryde. 08:00 – 18:00. Christo Henderson 071 927 4143.

Tuine-rugbyklub, Pretoria: Eindstryde van die Flya-uitkloptoernooi. 14:00. Westelikes teen Cullinan; Korrektiewe Dienste teen Bronkhorstspruit; Transnet Parke teen Hartbeesfontein; Noordelikes teen Silver Valke. Jaco Olivier 073 179 5573.

2 MAART

College Rovers-rugbyklub, Durban: Superrugby-vasvra ten bate van Chris Burger-Petro Jackson-spelersfonds. 18:30 by klubhuis. Tafels vir vyf gaste (+ `n Sharks-speler) kos R1 000. Navrae [email protected] of (021) 659 5615. Besprekings www.quicket.co.za.

randfontein3-6 MAART

Randfontein-rugbyklub: Biertuin by die Randfonteinse Skou, Greenhills-sportstadion. Dana van Vuuren 083 269 2316 of [email protected].

5 MAART

Kraaifontein-rugbyklub: Jan du Toit-rugbydag. Agt spanne uit WP en Boland. 14 wedstryde. Navrae Kattes Kruger by [email protected] of (021) 981-3420 of 083 460 2006.

19 MAART

Eshowe-rugbyklub: 70ste Bozasbeker-toernooi. Sestien spanne. Navrae Denise Coetzee by [email protected].

12 & 13 MEI 2016

Universiteit van die Vrystaat-rugbyklub, Bloemfontein: Oudspelers-reünie ter viering van Shimla-naam se 50ste jaar. Dougie Heymans (051) 401 2648 of [email protected], of met Ansu Colditz by 0824578071 of [email protected].

 

 

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.