RUGBYKUIERPLEK

harlequinsRugbylui is altyd op soek na `n kuierplekkie om skouers met ander lede van die broederskap te skuur en die kameraderie van die spel te geniet. Hier is enkele vooorstelle.

12 MAART

Harlequins-rugbyklub, Pretoria: Jeugklub se Laerskole-opedag. Harlequins-terrein, Groenkloof. Lekker speel- en kennismakinsdag gerig op spelers van 6 tot 13 jaar ongeag vaardigheidsvlak. 09:00 tot 12:00. Navrae André Blom (voorsitter) 082 5511353, John Rautenbach (ondervoorsitter hoër skole) 084 504 7734, Burger Maritz (ondervoorsitter laer skole) 071 331 0934.

19 MAART

Eshowe-rugbyklub: 70ste Bozasbeker-toernooi. Sestien spanne. Navrae Denise Coetzee by [email protected].

31 MAART

Harlequins-rugbyklub, Pretoria: Gholfdag. Dienste-gholfklub. 10:30. R2 000 per vierbal. Navrae Chaka Croukamp 082 889 6332;  Martin White  083 675 6001; Ben Eybers 084 444 4321.

12 & 13 MEI 2016

Universiteit van die Vrystaat-rugbyklub, Bloemfontein: Oudspelers-reünie ter viering van Shimla-naam se 50ste jaar. Dougie Heymans (051) 401 2648 of [email protected], of met Ansu Colditz by 0824578071 of [email protected].

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.