RUGBYKUIERPLEK

rustenburg warriorsRugbylui is altyd op soek na `n kuierplekkie om skouers met ander lede van die broederskap te skuur en die kameraderie van die spel te geniet. Hier is enkele vooorstelle.

25 AUGUSTUS

Rustenburg Warriors-rugbyklub: Jaarvergadering. 18:00. Ooseinde-rugbyterrein. Ou en nuwe spelers en alle belangstellendes welkom. Reinier Ras 02 386 6571.

Korrektiewe Dienste-rugbyklub: Gholfdag, Dienste-gholfklub. Bespreek vierballe by Aby Oosthuizen 082 464 4940 of [email protected]

22 SEPTEMBER

Vereniging van SA Rugbylegendes: Snowy Suter-huldigingsontbyt. His Church School, Pinetown. Met  Ian McIntosh, Pat Lambie, Tendai Mtawarira en John Smit. 07:00 tot 09:00. R300 per volwassene, R150 per student en R100 per leerling. Beryl Cawood by 082 403 9161 of [email protected].

sasol nuut30 SEPTEMBER – 1 OKTOBER

Klerksdorp-sewestoernooi: Sewestoernooi en musiekfees. Hoërskool Wesvalia. 54 spanne. Raymond Vermeulen by 071 510 6587 of www.klerksdorp7s.co.za.

1 OKTOBER

Sasol-rugbyklub: Sewestoernooi. Amateurklubs en sosiale spanne. Prysgeld, medaljes, bekers. Mariëtte Krüger by 082 461 2224 of [email protected], of Attie Krüger by 082 566 7852.

15 OKTOBER

Korrektiewe Dienste-rugbyklub: Sewesrugbydag. Plek vir 22 spanne. Bespreek by Aby Oosthuizen 082 464 4940 of [email protected].

likkewane29 OKTOBER

Korrektiewe Dienste-rugbyklub: 85ste verjaardagviering. Bespreek by Aby Oosthuizen 082 464 4940 of [email protected].

DEURLOPEND

Attica Springboks-rugbyklub, Athene: Rugbytoere na Athene, Thessaloniki in die noorde van Griekeland, en eilande soos Kreta, Rhodos en Santorini. Skakel met Nikos Petropoulos by +30 6932721090 of [email protected].

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae