Die 2019 Wêreldbeker-rugbytoernooi het op 20 September afgeskop. Die toernooi vind oor 44 dae plaas, altesaam 20 spanne neem deel en die eindstryd vind op Saterdag 2 November plaas.
Hieronder volg die bepalings vir vanjaar se toernooi. Die uitslae sal gereeld bygewerk word.
Vrydag 20 September
Japan het Rusland met 30-10 geklop. Lees meer hier.
Saterdag 21 September
Australië het Fidji met 39-21 geklop. Lees meer hier.
Frankryk het Argentinië met 23-21 geklop. Lees meer hier.
Nieu-Seeland het Suid-Afrika met 23-13 geklop. Lees meer hier.
Sondag 22 September
Italië het Namibië met 47-22 geklop. Lees meer hier.
Ierland het Skotland met 27-3 geklop. Lees meer hier.
Engeland het Tonga met 35-3 geklop. Lees meer hier.
Maandag 23 September
Wallis het Georgië met 43-14 geklop. Lees meer hier.
Dinsdag 24 September
Samoa het Rusland met 34-9 geklop. Lees meer hier.
Woensdag 25 September
Uruguay het Fidji met 30-27 geklop. Lees meer hier.
Donderdag 26 September
Italië het Kanada met 48-7 geklop. Lees meer hier.
Engeland het die VSA met 45-7 geklop. Lees meer hier.
Saterdag 28 September
Argentinië het Tonga met 28-12 geklop. Lees meer hier.
Japan het Ierland met 19-12 gewen. Lees meer hier.
Suid-Afrika het Namibië met 57-3 geklop. Lees meer hier.
Sondag 29 September
Georgië het Uruguay met 33-7 geklop.
Wallis het Australië met 29-25 geklop. Lees meer hier.
Maandag 30 September
Skotland het Samoa met 34-0 geklop. Lees meer hier.
Woensdag 2 Oktober
Frankryk het die VSA met 33-9 geklop. Lees meer hier.
Donderdag 3 Oktober
Vrydag 4 Oktober
Saterdag 5 Oktober
Sondag 6 Oktober
Dinsdag 8 Oktober
Woensdag 9 Oktober
Vrydag 11 Oktober
Saterdag 12 Oktober
Sondag 13 Oktober
Saterdag 19 Oktober
09:15 – Die wenner van Groep C speel teen die naaswenner van Groep D.
12:15 – Die wenner van Groep B speel teen die naaswenner van Groep A.
Sondag 20 Oktober
09:15 – Die wenner van Groep D speel teen die naaswenner van Groep C.
12:15 – Die wenner van Groep A speel teen die naaswenner van Groep B.
Saterdag 26 Oktober
10:00 – Die wenner van die eerste kwarteindronde speel teen die wenner van die tweede kwarteindronde.
Sondag 27 Oktober
11:00 – Die wenner van die derde kwarteindronde speel teen die wenner van die vierde kwarteindronde.
Vrydag 1 November
11:00 – Die verloorder van die eerste halfeindstryd speel teen die verloorder van die tweede halfeindstryd.
Saterdag 2 November
11:00 – Die eindstryd word gespeel.
Ek is bang vir Namibia, hulle is n gedugte span.
Dankie MM vir die klarigheid – nou kan ProotGraat (PraatGroot) – of is hy nou deurmekaar, my kommentaar dalk verstaan oor SA eerder teen Ierland in kwarteind as teen Engeland in semi-finaal. Ek besef dit is nie ‘n keuse van Ierland of Engeland in kwarteind nie (sy opmerking van watter WB praat ek). Hy moet dalk net deeglik lees voor hy in sy gierigheid om fout te vind reageer.
Ek herhaal my stelling – na die NZ wedstryd wat ons nou verloor het, het ek net ‘n GEVOEL (geen feite nie) dat ons dalk (?) eerder Ierland in kwarteind moet speel, as in semi-finaal speel teen Engeland sou ons NZ gewen het en kwarteind gewen het (onder aanname Engeland wen hul groep C en kwarteind teen Wallis/Australie). My gevoel is net dat Engeland tans moeiliker opponente is as Ierland en op hierdie (vroegere) stadium wil dit lyk asof NZ waarskynlik Engeland in semi-finaal gaan kry. Onder Steady Eddie is Engeland ‘n gedugte en gerespekteerde span.