SA skoolrugbyspanne is gekies

rugbyball.jpgDie o.18-Cravenweek in Bloemfontein is iets van die verlede en die SA Skole-spanne vir die komende wedstryde teen Argentinië, Wallis, Engeland en Frankryk is gekies.

Suid-Afrika sal twee skolespanne in die veld kan stoot met die nasionale skolespan, sowel as die A-span wat van 9 Augustus teen dié lande in aksie sal wees.

Die Westelike Provinsie het vroeër die nie-amptelike eindstryd van die Cravenweek teen die Blou Bulle gewen.

  • SA Skole:

Agterspelers: Geraldo Flusk (Hoërskool Garsfontein), Keane Galant (HTS Drostdy), Zeilinga Strydom (Hoërskool Garsfontein), Tarquin Manuel (Hoërskool Stellenberg), Tyler Bocks (Paarl Boys’ High), Henco van Wyk (Hoërskool Monument), Mntungwa Mapantsela (Selborne College), Kean Meadon (Paarl Boys’ High), Boldwin Hansen (Hoërskool Hermanus), Jurich Claasens (Hoërskool Garsfontein), Dylan Alexander (Paarl Gimnasium).

Voorspelers: George Cronje (Grey Kollege), Gideon van Wyk (Paarl Boys’ High), Jarrod Taylor (Selborne College), Siyemeukel Ndlovu (Northwood High), Keketso Morabo (Welkom Gimnasium), Simon Miller (St. Alban’s), Dylan de Leeuw (Paul Roos Gimnasium), Connor Evans (Bishops), Wandile Hlope (Maritzburg College), Blaine Golden (Glenwood High), Bryan le Roux (Rondebosch Boys’ High), Jan-Hendrik Wessels (Grey Kollege), Okuhle Siyeni (Westville Boys’ High).

Die span word deur Mzwakhe Nkosi (Goue Leeus) en Cobus van Dyk (Blou Bulle) afgerig.

  • SA Skole A-span:

Agterspelers: Sibusiso Javu (Selborne College), Sonwabo Sokoyi (Grey Kollege), Nsuki Baloyi (Hoërskool Menlopark), Indiphile Tyeda (Dale College), Jacques Rossouw (Paarl Boys’ High), Joseph Iye (King Edward School), Quan Horn (Paarl Boys’ High), Sihlalo Benge (Queen’s College), Jordan Hendrikse (Glenwood High), Daimon O’Connell (Selborne College), Kabelo Mokheti (Jeppe Boys’ High).

Voorspelers: Izan Esterhuizen (Hoërskool Monument), Jarod Carins (Paul Roos Gimnasium), Renzo du Plessis (Hoërskool Ben Vorster), Pierich Siebert (Paarl Gimnasium), Josh van Vreden (Selborne College), Marco van Rhyn (Paarl Gimnasium), Sisonke Vumazonke (Grey Kollege), Cornelus Rahl (Hoërskool Oakdale), Raynard Roets (Hoërskool Garsfontein), Sibusiso Shongwe (Jeppe Boys’ High), Phillip Masango (Wynberg Boys’ High), Rynhardt Rijnsburger (Paarl Boys’ High), Dimakatso Lebelo (Hoërskool Waterkloof), Jacques-Lois du Toit (Affies Pretoria), Teague Loelly (Westville Boys’ High).

Die span word deur Phiwe Nomlomo (Grens) en Wessel du Plessis (Vrystaat) afgerig.

  • Bepalings:

9 Augustus op die veld van Paul Roos Gimnasium:

13:00 SA Skole A-span teen Frankryk o.18

14:30: Engeland o.18 teen Argentinië o.18

16:00: SA Skole teen Wallis o.18

13 Augustus op die veld van Paarl Gimnasiuim:

14:30: SA Skole teen Argentinië o.18

16:00: Engeland o.18 teen Frankryk o.18

17 Augustus by Hugenote:

12:00: SA Skole A-span teen Argentinië o.18

13:30: Frankryk o.18 teen Wallis o.18

15:00: SA Skole teen Engeland o.18

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

7 Kommentare

Felix ·

En waar is die sensasionele losskakel Kade Wolhuter van Paul Roos Gimnas

Andreas ·

Julle wil nie die waarheid hoor nie, julle wil net terwille wees.

Andreas ·

Dit wil nie hieroor berig word nie, maar ek laat ‘n gedagte, waar is Kade Wolhuter, die sensasionele losskakel van Paul Roos Gimnasium? Die Franse klub montpellier sal die antwoord verskaf.

Swartwolf ·

Wat ‘n kwota sirkus. Waar is du Plessis (Vrystaat losskakel), Odendaal en Enslin (Valke losvoorspelers)? Duidelik was die spelers myle beter as van die kwotas.

matt ·

…… en so sal dit gaan tot alle sport (behalwe natuurlik “football” wat lankal ‘n grap is) ten gronde is.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.