Springbokke: Luister hier na die nabetragting van die Auckland-toets

In hierdie klankgreep praat Heyneke Meyer oor die Springbokke se toets teen die All Blacks. Die Bokke het 15-29 verloor.

imagesCA96EPSY

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Elize Grensemann ·

Daai Franse Moroon het ons vandag duur te staan gekom!Bismarck se geelkaart n Groot Grap!Verduidelik asb hoe kan sulke patete op hierdie vlak n wedstryd blaas!Heyneke bring asb vir Jano vroeer op en haal “Skillie Pienaar” af!Jan Serfontein moes ook vroeer opgekom het!Bokke ons Trots op julle 5 Oktober sal Pay Back wees!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.