Springbokspan, tweede toets teen Engeland in Bloemfontein

Hier is die foto van die Springbokspan wat Saterdag in Bloemfontein in die tweede toets die reeks teen Engeland sal probeeer beklink.

Die legendariese Bokflank Andre Venter, wat die truie aan die span oorhandig het, is in die middel.

 

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Veritas ·

Goed om te hoor dat André nog lewe. Was hy nie ook gediagnoseer met dieselfde sindroom as Joost nie?

Veronique ·

A few years after his retirement he was diagnosed with a degenerative syndrome of the central nervous system, later revealed to be transverse myelitis, which causes damage to the spine, and forced him into a wheelchair. Later, his former Springbok teammate, Joost van der Westhuizen developed a degenerative nervous disease, amyotrophic lateral sclerosis.[3]

Koos ·

Mag hulle aanhou verloor solank politiek die botoon voer. “Swing low sweet chariot!”

ADELE SWANEPOEL ·

hoekom kies die afrigter mense op die bank maar gebruik hul nie omdat dit bulle is antwoord net hierdie vraag

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.