Supersportreeks het ʼn verrassing of twee nodig

Die Supersportreeks het ʼn verrassing of twee dringend nodig om belangstelling daarin gaande te hou.

Vrydag en Saterdag se uitslae lyk op die oog af heeltemal te voorspelbaar, en ʼn klompie wegholseges kan maar weer ons voorland wees.

Tensy iets drasties gebeur, behoort die Vrystaat-vyftiental die Luiperds-vyftiental Vrydag op Shimlapark in Bloemfontein ver te klop.

Op Outeniekwapark, George, is Grens aan die Suidwestelike Distrikte se genade uitgelewer.

Saterdag op Nuweland is die Westelike Provinsie die oorweldigende gunsteling om met die Boland klaar te speel.

Op Kingspark is dit onwaarskynlik dat die Griffons teen die Sharks-vyftiental sal stand hou.

Die Blou Bulle-vyftiental behoort die Valke inKemptonpark behoorlik te gaffel.

Oplaas is dit oënskynlik die Goue Leeus-vyftiental se beurt om by Wits die Welwitschias te verniel.

Ai.

Beskikbare spanne –

Vrystaat

15 Ernst Stapelberg, 14 JP Coetee, 13 Tertius Kruger, 12 Ali Mgijima, 11 Darren Adonis, 10 Benhard Janse van Rensburg, 9 Rudy Paige, 8 Jasper Wiese, 7 Gerhard Olivier, 6 Neill Jordaan (kaptein), 5 JP du Preez, 4 Sibabalo Qoma, 3 Gunter Janse van Rensburg, 2 Reinach Venter, 1 Quintin Vorster. Bank: 16 Marnus van der Merwe, 17 Boen Venter, 18 Justin Basson, 19 Daniël Maartens, 20 Ntokozo Vidima, 21 Ruben de Haas, 22 Aya Oliphant.

Luiperds

15 Tapiwe Matura, 14 Justin Newman, 13 Evardi Boshoff, 12 Bradley Moolman, 11 Gene Willemse, 10 Schalk Hugo, 9 Chriswill September, 8 Tiaan Bezuidenhout (kaptein), 7 HP Swart, 6 Gideon van der Merwe, 5 Walt Steenkamp, 4 Johan Retief, 3 Robert Hunt, 2 Louis van der Westhuizen, 1 Johan Smith. Bank: 16 Dane van der Westhuizen,17 Nelius Theron, 18 Jaco Swanepoel, 19 Boela Venter, 20 Eugene Hare, 21 DP de Lange, 22 Lungelo Gosa.

SWD

15 Leighton Eksteen, 14 Marlo Weich, 13 Tyler Fisher, 12 Marlou van Niekerk, 11 Kirsten Heyns,10 Divan Nel,9 Johan Steyn,8 Fabian Booysen (kaptein), 7 Nicolaas Immelman, 6 Janneman Stander,5 Cornell Hess,4 Wiehan Hay.3 Basil Short, 2 Jacques Vermaak, 1 Teunis Nieuwoudt. Bank: 16 Le Roux Baard, 17 Dewald Dekker, 18 Luxolo Koza, 19 Ruben Schoeman, 20 Wayne Willschut, 21 Robbie Petzer.

Grens

15 Soso Mqalo (onderkaptein), 14 Sipho Nofemele, 13 Lonwabo Ntleki, 12 Sethu Tom, 11 Lelethu Gcilitshame, 10 Sinovuyo Nyoka, 9 Bangi Kobese, 8 Soso Xakalashe, 7 Billy Dutton (kaptein), 6 Luke Nomzanga, 5 Johannes Janse van Rensburg, 4 Ayabango Nomboyo, 3 Lwando Mabenge, 2 Mihlali Mpafi, 1 Siya Ngande. Bank: 16 Mligi Simanga, 17 Blake Kyd, 18 Qhama Hina, 19 Hendri Storm, 20 Base Dubase, 21 Aphiwe Stemele, 22 Somila Jho.

WP

15 Tristan Leyds, 14 Duncan Saal, 13 Dan Kriel, 12 Dan du Plessis, 11 Edwill van der Merwe, 10 Joshua Stander, 9 Herschel Jantjies, 8 Luke Stringer (kaptein), 7 Johan du Toit, 6 Steph de Wit, 5 Ruben de Villiers, 4 Ernst van Rhyn, 3 Neethling Fouché, 2 Chad Solomon, 1 Ali Vermaak. Bank: 16 Dean Muir, 17 Kwenzo Blose, 18 Michael Kumbirai, 19 Chris Massyn, 20 Marno Redelinghuys, 21 Justin Phillips, 22 Grant Hermanus.

Boland

15 Jacquin Jansen, 14 Charles Mayeza, 13 Ryno Benjamin, 12 Edwin Sass, 11 Valentino Wellman, 10 Adriaan Carelse, 9 Jovelian de Koker, 8 Zandré Jordaan (kaptein), 7 Ludio Williams, 6 Tapiwa Tsomondo, 5 Rinus Bothma, 4 Marlyn Williams, 3 Clinton Theron, 2 Clemen Lewis, 1 Kyle Kruger. Bank: 16 Francois Esterhuyzen, 17 Arnout Malherbe, 18 Stefaan Grundlingh, 19 Kenan Cronjé, 20 Sergio Torrens, 21 Gerrit van Wyk, 22 Elgar Watts.

Griffons

15 Tertuis Maarman, 14 Warren Williams, 13 Duan Pretorius (kaptein), 12 Joubert Engelbrecht, 11 Rodney Damons, 10 Jaun Kotzé, 9 Shervin Cupido, 8 Codey Basson, 7 Jean Pretorius, 6 Henko Greyling, 5 Neill Claassen, 4 Gavin Annandale, 3 Rudi Britz, 2 Anrich Alberts, 1 Barend Potgieter. Bank: 16 JP Mans, 17 Danie van der Merwe, 18 JP Alberts, 19 Vincent Maruping, 20 Thato Mavundla, 21 Malcolm Till, 22 Arthur Williams.

Blou Bulle

15 Earll Douwrie, 14 Duncan Matthews, 13 Ulrich Beyers, 12 JT Jackson, 11 Xolisa Guma, 10 Francois Brummer, 9 Embrose Papier, 8 Abongile Nonkontwana, 7 Hendré Stassen, 6 Boom Prinsloo (kaptein), 5 Aston Fortuin, 4 Ruben van Heerden, 3 Jon-Roy Jenkinson, 2 Edgar Marutlulle, 1 Matthys Basson. Bank: 16 Corniel Els, 17 Mox Mxoli, 18 Marius Verwey, 19 Shaun Adendorff, 20 Lian du Toit, 21 Tony Jantjies, 22 Marnus Potgieter.

Valke

15 Jan Truter, 14 Lorenzo Gordon, 13 Lundi Ralarala, 12 Grant Janke, 11 Etienne Taljaard, 10 Errol Jaggers, 9 André du Plessis, 8 Friedle Olivier, 7 Ernst Ladendorff, 6 Siphiwe Sithole, 5 Jaques Alberts, 4 Shane Kirkwood, 3 Andries Schutte, 2 Marco Klopper, 1 Henri Boshoff. Bank: 16 Jan-Frederik Enslin, 17 Gihard Visagie,18 Wihan Jacobs, 19 Sikhumbuzo Mabuza, 20 Anrich Richter, 21 Leighton van Wyk, 22 Nazeem Wood.

Goue Leeus

15 Juanluc Cilliers, 14 Tyreeq February, 13 Jan-Louis la Grange, 12 Wayne van der Bank, 11 Ronald Brown, 10 Shaun Reynolds, 9 Bradley Thain, 8 Pikkie de Villiers, 7 Len Massyn, 6 James Venter, 5 Rhyno Herbst (kaptein), 4 Reinhard Nothnagel, 3 Chergin Fillies, 2 Corné Fourie, 1 Stephen Bhasera. Bank: 16 Pieter Jansen, 17 Nico du Plessis, 18 Driaan Bester, 19 Phumzile Maqondwana, 20 Krappies van der Berg, 21 Eddie Fouché, 22 Siya Masuku.

Welwitschias

15 Chrysander Botha, 14 Janré du Toit,13JC Greyling, 12 Darryl de la Harpe, 11 Johann Tromp,10 PW Steenkamp, 9 Hilarius Kisting, 8 Rohan Kitshoff, 7 Leneve Damens (kaptein), 6 Adriaan Booysen, 5 Max Katjijeko, 4 Mahepisa Tjeriko, 3 AJ de Klerk, 2 Obert Nortjé, 1 Hans Breedt. Bank: 16 Des Sethie, 17 Roderique Victor, 18 Hauta Veii, 19 Denzil van Wyk, 20 Christo van der Merwe, 21 JC Winckler,22 Gino Wilson.

Die naweek se bepalings –

Vrydag

18:00 Vrystaat teen Luiperds, Shimlapark, Bloemfontein.
19:00 SWD teen Grens, Outeniekwapark, George.

Saterdag

13:15 WP teen Boland, Nuweland, Kaapstad.
15:30 Sharks teen die Griffons, Kingspark, Durban.
16:00 Blou Bulle teen Valke, Barnardstadion, Kemptonpark.
17:00 Goue Leeus teen Welwitschias, Wits-rugbystadion, Johannesburg.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae