Valke verras die Kavaliers

imagesCAOLAJD0Die Valke het vir ‘n verrassing gesorg deur die Boland Kavaliers met 28-21 te klop  (rustyd 13-7) in hul Absa Curriebeker Eersteligawedstryd in die Barnard stadion in Kempton Park.

PUNTEMAKERS:

Valke – Drieë: Bruce Muller (2), Willie Odendaal, Jaun Kotze; Doelskop: Kotze; Strafdoel: Kotze (2).

Regent Boland Kavaliers – Drieë: Brendon April, Phillip van Zyl, Alwyn Bester; Doelskoppe: Jacquin Jansen (3

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.