Wallabies kies nuwe vleuels, haker

wallaby imageDie Wallabies se afrigter Ewen McKenzie het drie veranderinge aangebring aan die span wat Argentinië geklop het vir Saterdag se toets op Nuweland teen Suid-Afrika.

Adam Ashley-Cooper en Joe Tomane vervang Peter Betham en Rob Horne as die vleuels in die  opdrafspn, en Saia Fainga’a is bo James Hanson gekies om die beseerde haker Tatafu Polota-Nau’s te vervang.

Australië:
15 Israel Folau, 14 Adam Ashley-Cooper, 13 Tevita Kuridrani, 12 Matt Toomua, 11 Joe Tomane, 10 Bernard Foley, 9 Nick Phipps, 8 Ben McCalman, 7 Michael Hooper (kaptein), 6 Scott Fardy, 5 Rob Simmons, 4 Sam Carter, 3 Sekope Kepu, 2 Saia Fainga’a, 1 James Slipper.
Bank: 16 James Hanson, 17 Benn Robinson, 18 Ben Alexander, 19 James Horwill, 20 Scott Higginbotham, 21 Nic White, 22 Kurtley Beale, 23 Rob Horne

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.