SA Sporttoekennings: Caster gekroon vir uitstaande prestasies

Caster Semenya (Argieffoto)

Die Suid-Afrikaanse 2018-Sporttoekennings is Sondagaand in die Sand du Plessis-teater in Bloemfontein bekend gemaak. Caster Semenya is as Suid-Afrika se Sportster van die jaar aangewys.

Sportster van die jaar: Caster Semenya

Sportman van die jaar: Chad le Clos

Sportvrou van die jaar: Caster Semenya

Sportman van die jaar met gestremdheid: Mdodozi Ntutu

Sportvrou van die jaar met gestremdheid: Anrune Liebenberg

Span van die jaar: Banyana Banyana

Nuweling van die jaar: Tatjana Schoenmaker

Afrigter van die jaar: Samuel Sepeng

Vrywilliger van die jaar: Linda Hlophe

Inheemse spele span van die jaar: Morabaraba-span

Ontspanningsliggaam van die jaar: Mavu-sportontwikkeling

Nasionale Federasie van die jaar: Sagtebal

Skoolspan van die jaar: St Benedict’s College

Ontwikkeling van die skool van die jaar: Machakela-Mamodibo Sekondêre Skool

Sportadministrateur van die Jaar: Virginia Mabaso

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

LHS ·

Is daar nie in die berig name omgeruil by sekere afdelings nie.?

Peet ·

Banyana-Banyana span van die jaar? Wat van Springbok 7’s? Hulle is ten minste wêreldkampioene…

Hoe nou? ·

Wie is Banyana-Banyana, wat het hulle vermag in die jaar? Asook die afrigter van die jaar wie rig hy af?

Blitse is reeks kampioene en hulle afrigter presteer met die groep spelers jaar in en jaar uit.

Daan ·

Kan iemand vir ons vertel van die prestasies van Banjana Banjana. Net omdat hul beter as Bafana Bafana is beteken dit nie veel nie.

B ·

Kategoriee word opgedroom en almal is ‘n wenner, amal kry sterretjies op skool, alles is middelmatig en moet polities korrek wees
Geen ruimte meer vir werklike uitdagings en uitnemendheid. So verval ons in ‘n ruggraatlose onambisieuse goed-voel drogbeeld. (Maar ek is seker die funksies was goed befonds en ondersteun deur al die ampsdraers en hulle meelopers!)

Vir die wie dit wel deur en deur verdien het, genoem of oorgesien, baie geluk! ??

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.