Vandag se sportnuus

Rugby

In die Kampioenskapsreeks staan sake só op die punteleer.

Curriebekerrugby

Na die naweek se drie wedstryde is die Cheetahs die voorlopers op die punteleer:

Gholf

  • Op die jongste mansranglys beklee Louis Oosthuizen posisie no. 20 op die wêreldranglys.

 

  • Op die vroueranglys is Suid-Afrika se Lee-Anne Pace in die 86ste posisie op die wêreldranglys.

Tennis

  • Rafael Nadal is ná drie jaar weer die wêreld se no. 1-manspeler.
  • Onder die vroue is Karolina Pliskova die voorste speler.
  • Davisbeker

Suid-Afrika se kaptein Marcos Ondruska sal vandag sy span aankondig wat in September teen Denemarke gaan speel.

Krieket

Op die jongste toetsranglys is Suid-Afrika steeds tweede.

Intussen het Pakistan aangekondig dat daar binnekort drie kriekettoere na die land sal plaasvind. Dit is nadat dié land vir jare in isolasie was weens ʼn veiligheidsrisiko.

Motorwedrenne

  • In Formule Een is Sebastian Vettel en Lewis Hamilton die voorste jaers.
  • Moto GP-punteleer:

Sokker

In die plaaslike Premierliga lyk die punteleer só:

In die Engelse Premierliga het Manchester City en Everton gister kragte gemeet. Man City moes met tien spelers hard spook om met een elk gelykop te eindig.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.