Vandag se sportnuus

Netbal

  • Die Protea-netbalspan speel môre in die Vierhoekige Reeks teen Australië in Brisbane. Engeland en Nieu-Seeland sal in die ander kragmeting sake uitspook. 

Krieket

  • In die tweede toets op Headingley tussen Engeland en die Wes-Indiese Eilande kort die Windies 317 lopies vir ’n oorwinning, met 10 paaltjies staande.

Engeland 258 & 490/8 verklaar

Windie 427 & 5/0

  • Bangladesj en Australië meet kragte in hul eerste toets.

Teen uitskeityd op dag twee was Bangladesj op 260 & 45/1

Australië 217

Bangladesj is 88 lopies voor met 9 tweede beurt-paaltjies staande.

Tennis

Die  Amerikaanse Ope-toernooi het gister op Flushing Meadows begin. Van die eerste ronde se uitslae lyk só:

  • Mans-enkelspel
  • Vroue-enkelspel

Rugby

In die Kampioenskapsreeks staan sake só op die punteleer:

Curriebeker-punteleer

Die Cheetahs speel komende naweek in die Curriebeker-reeks, asook in hul eerste Pro14 wedstryd. Hulle sal Vrydag met hul een span teen Ulster in Belfast speel en Saterdag met die ander span teen die Haaie in Durban.

Motorwedrenne

  • Ná die Belgiese Formule Een Grand Prix is die gaping tussen die eerste twee renjaers net 7 punte.
  • Op die Moto GP-punteleer staan sake só:

Gholf

Op die jongste wêreldranglys het Dustin Johnson sy eerste posisie verstewig ná sy oorwinning dié naweek.

Sokker

  • In die Engelse Premierliga is Man United die voorlopers op die punteleer.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.