Vandag se sportnuus

Tennis

By die Amerikaanse Ope op Flushing Meadows sal Suid-Afrika se Kevin Anderson vandag in die kwarteindronde teen die 17de gekeurde Sam Querrey speel. Dit is die tweede keer dat Anderson die kwarteindronde haal by die VSA Ope.

Die laaste wedstryde in die ronde van 16 is gister voltooi.

  • Mansenkelspel
  • Vroue-enkelspel

Netbal

Die derde ronde van die Varsity-reeks is gisteraand gespeel en vier wedstryde is afgehandel.

Gholf

  • In die VSA is die Dell-kampioenskap voltooi.

Rugby

  • Kampioenskapsreeks

Nieu-Seeland se Glen Jackson sal Saterdag in beheer wees van die wedstryd tussen die Springbokke en die Wallabies in Perth.

  • Curriebeker-punteleer:
  • Pro14

Ná die naweek se sewe wedstryde staan sake só op die punteleer:

Konferensie A

Konferensie B

Motorwedrenne

Ná die Italiaanse Formule Een Grand Prix op Monza is Lewis Hamilton die voorloper op die punteleer.

  • Krieket

Aan die einde van die eerste dag van die tweede toets tussen Bangladesj en Australië, staan Bangladesj op 253 vir die verlies van 6 paaltjies ná 90 boulbeurte. Nathan Lions het vyf paaltjies op die eerste dag platgetrek. 

Sokker

By Fifa se Wêreldbeker-kwalifiseringswedstryde is twee wedstryde in die Afrika-sone gister voltooi.

Libië               1 – 0    Guinee

Kameroen     1 – 1    Nigerië

Vanaand speel Bafana Bafana teen die Kaap Verdiese Eilande in Durban in die tweede been van dié kwalifiseringstryd. Suid-Afrika het die eerste wedstryd met 2-1 verloor.

In Europa is nege wedstryde gespeel en van die uitslae lyk só:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.