Sewesrugby
Ná die derde been van die Wêreld-sewesreeks in Wellington lyk die punteleer so!
1 SA 63
2 FIDJI 51
3 ENGELAND 49
4 SKOTLAND 44
5 NS 39
Varsityrugby
Die Varsitybeker-rugbyreeks het gister afgeskop.
UJ 12-16 NWU-Puk
Tuks 13-9 Maties
UCT 8-36 Madibaz
Wits 21-26 Shimlas
Tennis
Op die jongste tennisranglys het Roger Federer opgeskuif na die 10de plek.
1 0 Andy Murray 1 1540
2 0 Novak Djokovic 9 825
3 +1 Stan Wawrinka 5 695
6 +3 Rafael Nadal 4 385
10 +7 Roger Federer 3 260
Intussen is dit bekend gemaak dat Rafael Nadal nie vir Spanje in die week se Davisbeker-kragmeting sal speel nie weens uitputting.
Die vroueranglys lyk so:
1 +1 Serena Williams 7 780
2 – 1 Angelique Kerber 7 115
3 +2 Karolina Pliskova 5 270
4 0 Simona Halep 5 073
Internasionale krieket
Die Proteas en Sri Lanka speel môre in die tweede van vyf eendagkragmetings teen mekaar.
Engeland en Indië skuur ook môre skouers in hul tweede T20-wedstryd.
Nieu-Seeland het gister teen Australië in die eerste eendagkragmeting in Auckland gespeel.
Nieu-Seeland 286/9 (50 bb)
Australië 280 (47/50 ov)
Nieu-Seeland wen met 6 lopies
Sunfoil-krieketreeks
Op die jongste punteleer staan sake so na agt wedstryde:
1 Knights 87.18
2 Dolphins 78.66
3 Titans 76.66
4 Warriors 72.60
5 Cape Cobras 70.66
6 Highveld Lions 67.18
Netbal
By die vierhoekige netbalreeks in Durban speel die Proteas vanaand teen Australië.
Gholf
Manswêreldranglys
1 Jason Day 10.1572
2 Rory McIlroy 9.4489
3 Dustin Johnson 9.0123
17 Branden Grace 4.1795
24 Charl Schwartzel 3.5847
29 Louis Oosthuizen 3.2696
76 Brandon Stone 1.8389
87 Jaco van Zyl 1.6698
Vrouewêreldranglys
1 Lydia Ko NSL
2 Ariya Jutanugarn THA
3 In Gee Chun KOR
54 Lee-Anne Pace RSA
Sokker
In die Afconbeker word die halfeindwedstryde môre en Donderdag gespeel.
Woensdag
Burkina Faso v Egipte 21:00
Donderdag
Kameroen v Ghana 21:00
Vanaand in die Engelse Premierliga word daar sewe wedstryde gespeel.
Bournemouth v Crystal Palace 21:45
Middlesbrough v West Bromwich Albion 21:45
Arsenal v Watford 21:45
Burnley v Leicester City 21:45
Swansea v Southampton 21:45
Sunderland v Tottenham Hotspur 21:45
Liverpool v Chelsea