- Na die afgelope naweek se Curriebeker-wedstryde lyk die finale punteleer só:
Hokkie
Die Afrika-nasiesbeker begin Donderdag in Egipte en duur tot die 29ste Oktober. Suid-Afrika se vrouespan het reeds vir aanstaande jaar se wêreldbeker gekwalifiseer. Die Proteas se mansspan moet egter hierdie Afrika-nasiesbeker wen om vir die wêreldbeker te kwalifiseer.
Tennis
Op die jongste wêreldranglys staan sake só:
Op die vroue-ranglys is Simona Halep steeds eerste.
Motorwedrenne
Na afloop van die Moto GP van Japan is Marc Marquez nou net 11 punte voor Andrea Dovizioso
Krieket
- Bangladesj speel môre teen Suid-Afrika in hul tweede Eendag-kragmeting. Suid-Afrika het die eerste wedstryd gemaklik met 10 paaltjies gewen.
- Pakistan en Sri Lanka het gister in hul tweede eendagwedstryd in Abu Dhabi kragte gemeet.
Pakistan 219/9 (50 bb)
Sri Lanka 187 (48/50 bb)
Pakistan wen met 32 lopies en loop nou met 2-0 voor in die reeks.
- Drie wedstryde word tans in die Sunfoil-meerdagreeks
Pietermaritzburg
Titans 205/2 (73.3 bb)
Dolphins
Kaapstad
Warriors 82/3 (28.3 bb)
Cape Cobras
Reën het spel beïnvloed.
Potchefstroom
Lions 308/4 (96 bb)
Knights
Gholf
- Op die jongste gholfranglys is Dustin Johnson steeds die voorste speler in die wêreld.
- Op die Vroue-ranglys is Suid-Afrika se Lee-Anne Pace 96ste.
Sokker
- In die Eufa-kampioeneliga word daar vanaand agt wedstryde gespeel.
- Een wedstryd is gisteraand in die Engelse Premierliga
Leicester City 1 – 1 West Bromwich Albion
Jongste punteleer:
- Op die plaaslike front is die trekking gedoen vir die Telkom-uitklopreeks se laaste 16 spanne. Die twee Soweto-spanne, Orlando Pirates en Kaizer Chiefs, sal onderskeidelik teen KwaZulu Natal se Golden Arrows en AmaZulu te staan kom.