- Ná die naweek se wedstryde is Suid-Afrika steeds vyfde op die wêreldranglys.
Pos | Span |
1 | Nieu-Seeland |
2 | Engeland |
3 | Australië |
4 | Ierland |
5 | Suid-Afrika |
6 | Skotland |
7 | Wallis |
- Intussen is Rassie Erasmus terug in die Kaap en hy sal die pos van direkteur van rugby by Saru beklee. Erasmus sal omsien na die agt nasionale spanne asook na die ontwikkeling van spelers, afrigters en skeidsregters.
Sewesrugby
- Die Wêreldreeks begin aanstaande naweek in Dubai waarna dit na Kaapstad verskuif vir die tweede toernooi. Komende Vrydag word die Springbok- mans- en vrouespanne sowel as die Akademie-span bekendgemaak. Al drie spanne vertrek die naweek na Dubai.
Swem
Ná Fina se Wêreldbeker-reeks in die kortbad lyk die finale ranglyste só:
Mans
1 Chad le Clos | RSA | 447 |
2 Vladimir Morozov | RUS | 333 |
3 Kirill Prigoda | RUS | 270 |
4 Tom Shields | USA | 186 |
5 Cameron van der Burgh | RSA | 153 |
Vroue
1 Sarah Söström | SWE | 629 |
2 Katinka Hosszu | HON | 482 |
3 Ranomi Kromowidjojo | NED | 299 |
4 Emily Seebohm | AUS | 282 |
5 Alia Atkinson | JAM | 210 |
Tennis
Ná die ATP Toerfinale in Londen is Rafael Nadal steeds die voorste mansspeler ter wêreld.
Pos | Beweeg | Speler | Punte |
1 | 0 | Rafael Nadal | 10645 |
2 | 0 | Roger Federer | 9605 |
3 | 3 | Grigor Dimitrov | 5150 |
4 | -1 | Alexander Zverev | 4610 |
5 | -1 | Dominic Thiem | 4015 |
14 | 0 | Kevin Anderson | 2480 |
Op die vroueranglys pronk Simona Halep steeds bo-aan die lys.
Pos | Beweeg | Speler | Punte |
1 | 0 | Simona Halep | 6175 |
2 | 0 | Garbine Muguruza | 6135 |
3 | 0 | Caroline Wozniacki | 6015 |
4 | 0 | Karolina Pliskova | 5730 |
5 | 0 | Venus Williams | 5597 |
- Die Wimbledon-kampioen van 1998, Jana Novotna van die Tsjeggiese Republiek, is gister in die ouderdom van 49 oorlede. Sy het lank kanker gehad.
Gholf
- Na die DP Wêreldtoer-kampioenskap in Dubai lyk die wêreldranglys só:
Pos | Speler | Teornooie | Punte |
1 | Dustin Johnson | 45 | 11.5668 |
2 | Jordan Spieth | 48 | 9.7527 |
3 | Justin Thomas | 52 | 8.9034 |
4 | Jon Rahm | 40 | 8.6345 |
22 | Louis Oosthuizen | 46 | 3.9690 |
29 | Branden Grace | 52 | 3.4425 |
33 | Charl Schwartzel | 50 | 3.1143 |
68 | Dylan Frittelli | 52 | 2.0159 |
- Die wêreld se tweede beste speler, Jordan Spieth, sal dié week op die Australiese Ope in aksie wees. Hy sal ʼn optredefooi van nagenoeg $1 miljoen ontvang. Jason Day is die ander gunsteling om dié toernooi te wen.
Krieket
- Op Eden Gardens in Kolkata het die eerste toets tussen Indië en Sri Lanka onbeslis geëindig.
Indië 172 & 281/7 (79.4 bb)
Sri Lanka 294 & 75/7 (26.3 bb, teiken was: 231)
Indië was 159 lopies voor met 3 paaltjies staande.
- Die langverwagte reeks om die As tussen Australië en Engeland begin Donderdag in Brisbane.
- Ná die naweek se vyf Ram-Slam T20-wedstryde is die Titans steeds die voorlopers op die punteleer.
Pos | Span | G | W | V | Ge | GU | Pte | NettLT |
1 | Multiply Titans | 4 | 4 | 0 | 0 | 0 | 19 | 2.733 |
2 | Highveld Lions | 3 | 2 | 1 | 0 | 0 | 8 | -0.394 |
3 | Dolphins | 3 | 1 | 1 | 0 | 1 | 6 | 0.433 |
4 | VKB Knights | 3 | 1 | 1 | 0 | 1 | 6 | -0.432 |
5 | Cape Cobras | 3 | 0 | 3 | 0 | 0 | 0 | -1.954 |
6 | Warriors | 2 | 0 | 2 | 0 | 0 | 0 | -2.058 |
Sokker
- In die Engelse Premierliga staan sake tans só:
Pos | Team | P | W | D | L | GF | GA | GD | Pts |
1 | Manchester City | 12 | 11 | 1 | 0 | 40 | 7 | 33 | 34 |
2 | Manchester United | 12 | 8 | 2 | 2 | 27 | 6 | 21 | 26 |
3 | Chelsea | 12 | 8 | 1 | 3 | 23 | 10 | 13 | 25 |
4 | Tottenham Hotspur | 12 | 7 | 2 | 3 | 20 | 9 | 11 | 23 |
5 | Liverpool | 12 | 6 | 4 | 2 | 24 | 17 | 7 | 22 |
6 | Arsenal | 12 | 7 | 1 | 4 | 22 | 16 | 6 | 22 |
7 | Burnley | 12 | 6 | 4 | 2 | 12 | 9 | 3 | 22 |
Drie PSL-wedstryde word vanaand gespeel.
Cape Town City FC | v | Baroka FC | Kaapstad-stadion | 18:00 |
Bidvest Wits | v | Sundowns | Bidvest-stadion | 19:30 |
Orlando Pirates | v | Golden Arrows | Orlando-stadion | 19:30 |