Sewesrugby
Ná die vierde been van die Wêreld Sewesreeks in Sydney is die Blitsbokke gemaklik voor op die punteleer:
- Suid-Afrika 85
- Engeland 68
- Fidji 64
- Nieu-Seeland 56
- Skotland 45
Sesnasies-rugby
Ná die naweek se drie wedstryde staan sake so op die punteleer:
1 Wallis 1 1 0 0 33 7 26 4
2 Skotland 1 1 0 0 27 22 5 4
3 Engeland 1 1 0 0 19 16 3 4
4 Frankryk 1 0 0 1 16 19 -3 1
5 Ierland 1 0 0 1 22 27 -5 1
6 Italië 1 0 0 1 7 33 -26 0
Superrugby
Die Sharks het slegte nuus gekry ná hul oefenwedstryd teen die Cheetahs. Die losvoorspeler Keegan Daniel sal vir drie maande buite aksie wees met ʼn gebreekte arm.
Varsityrugby
Gisteraand se uitslae in die tweede ronde van die kompetisie lyk so:
FNB NWU-Puk37-7FNB Madibaz
FNB UJ29-47FNB Shimlas
FNB Maties26-14FNB Wits
FNB UCT21-12FNB CUT
Tennis
Suid-Afrika het Estland die naweek in hul Davisbekerkragmeting in Irene 4-1 kafgedraf.
Van die ander Davisbeker-uitslae die naweek lyk so:
VSA klop Switserland 5-0 in Birmingham, Alabama.
Australië speel 4-1 klaar met die Tsjeggiese Republiek.
Japan word deur Frankryk 4-1 geklop.
Spanje het Kroasië 3-2 uitgeskakel.
Krieket
Die Proteas en Sri Lanka speel vandag in Kaapstad teen mekaar in hul vierde kragmeting in die reeks van vyf eendagwedstryde. Dit is ʼn dag-aand-wedstryd wat om 13:30 vanmiddag begin.
SA loop 3-0 voor in die reeks.
In Colombo speel die SA vrouespan teen Pakistan in hul derde eendagwedstryd.
Toetskrieket
Alastair Cook het gister bedank as die kaptein van Engeland se toetsspan. Hy het die posisie vir 59 wedstryde volgestaan.
Sunfoil-krieketreeks
Kom ons loer na die punteleer na afloop van nege wedstryde:
1 Titans 94.62
2 Knights 92.24
3 Cape Cobras 85.74
4 Dolphins 84.68
5 Highveld Lions 83.32
6 Warriors 78.66
Gholf
Op die jongste wêreldranglys staan sake so:
1 Jason Day 40 9.9346
2 Rory McIlroy 41 9.4865
3 Henrik Stenson 46 8.9333
RSA
17 Branden Grace 52 4.1045
24 Louis Oosthuizen 51 3.5744
26 Charl Schwartzel 50 3.5261
69 Brandon Stone 52 1.9520
89 Jaco van Zyl 52 1.6358
91 Richard Sterne 43 1.6031
Op die Vrouegholfranglys is daar min veranderinge:
1 Lydia Ko 50 10.48
2 Ariya Jutanugarn 57 7.51
3 In Gee Chun 54 6.57
RSA
54 Lee-Anne Pace 52 1.79
Intussen sal die einste Pace die week haar titel by die Kaapstad Vroue Ope verdedig. Die toernooi begin vandag by die Royal Cape Gholfklub.
Sokker
Die Engelse Premierliga-punteleer lyk so ná 24 wedstryde:
1 Chelsea 24 19 2 3 51 17 34 59
2 Tottenham 24 14 8 2 46 16 30 50
3 Man City 24 15 4 5 49 29 20 49
4 Arsenal 24 14 5 5 52 28 24 47
5 Liverpool 24 13 7 4 52 30 22 46
In die plaaslike Premierliga word die volgende wedstryde vanaand gespeel:
Chippa United v Baroka FC
Cape Town City FC v Highlands Park
Bidvest Wits v Ajax Cape Town
Kaizer Chiefs v Free State Stars