Vandag se sportnuus

Krieket

  • Die reeks om die AS tussen Australië en Engeland het gister in Brisbane begin. Ná dag een was Engeland op 196/4 (80.3 bb) Op dag twee het hulle voortgekolf en was almal uit vir 302. Stark en Cummins het elkeen 3 paaltjies geneem. Australië het vroeg hul eerste paaltjie verloor en was op 7/1.
  • Die tweede toets tussen Sri Lanka en Indië begin ook vandag.
  • In die Ram Slam T20-reeks word daar vandag 3 wedstryde gespeel.
24Cape CobrasvHighveld LionsPaarl18:00
24KnightsvWarriorsBloemfontein18:00
24TitansvDolphinsBenoni18:00

 

Gholf

  • Die Australiese Ope se tweede ronde het vanoggend in Sydney begin. Jordan Spieth was na die eerste ronde sewe houe agter die voorloper.
 Pos Speler LandPutSyfer1234Totaal
T1Lucas HerbertAUS18-96766133
T1Cameron DavisAUS6-96363
3Jason DayAUS6-76666
4Nick CullenAUS4-56666

 

  • In die Europese reeks meet die spelers kragte in die Hongkong Ope.
PosSpelerTelPutDagRnd1Rnd2Rnd3Rnd4Tot
1Wade Ormsby-510-36868
S.S.P. Chawrasia-56565
Alexander Björk-515-46969
4Matthew Fitzpatrick-46666
Poom Saksansin-410-16767
Keith Horne-417-167   67

 Motorwedrenne

  • Die Abu Dhabi Formule Een Grand Prix word die naweek gejaag. Lewis Hamilton, wat reeds as kampioen gekroon is, gaan poog om sy voorsprong oor Sebastian Vettel selfs verder te rek.
PosRenjaerSpanPte
1Lewis HamiltonMercedes GP345
2Sebastian VettelFerrari302
3Valtteri BottasMercedes GP280
4Daniel RicciardoRed Bull200
5Kimi RaikkonenFerrari193

 

Rugby

  • Ses internasionale wedstryde word dié naweek gespeel.
ItaliëvSuid-AfrikaPadova15:00
EngelandvSamoaTwickenham16:00
SkotlandvAustraliëMurrayfield16:30
WallisvNieu-SeelandPrincipality Stadion19:15
IerlandvArgentiniëAviva Stadion19:30
FrankrykvJapanU Arena, Nanterre20:45

 

  • Die Bokspan is gister bekend gemaak. Bongi Mbonambi sal die eerste keer in die beginspan wees en haker speel, terwyl Pieter-Steph du Toit terug is ná sy besering. Warrick Gelant is op die bank ingesluit. Eben Etzebeth sal weer die span aanvoer. Die Bokke het reeds 13 keer teen Italië gespeel en was 12 keer aan die wenkant.

Hokkie

  • Die Premier Hokkie-liga begin môre in Randburg. Dié toernooi strek oor die volgende drie naweke.

Sokker

  • In Engeland word daar vanaand een Premierliga-wedstryd gespeel. West Ham United kom teen Leicester City te staan om 22:00.
  • In die plaaslike Premierliga word daar môre vyf wedstryde gepeel.
Chippa UnitedvSundownsNelson Mandela Bay Stadion15:30
Maritzburg UnitedvBidvest WitsHarry Gwala Stadion15:30
Kaizer ChiefsvFree State StarsMoses Mabhida Stadion18:00
Golden ArrowsvCape Town CityPrincess Magogo Stadion20:15
Ajax Cape TownvAmaZulu FCAthlone Stadion20:15

 

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.