Frankryk het vir die tiende keer die Davisbeker verower deur gister met België af te reken. Dit was die Franse se eerste titel sedert 2001.
Krieket
- Die eerste wedstryd in Reeks om die AS, tussen Australië en Engeland, het vanoggend in Brisbane ten einde geloop. Australië het die wedstryd gemaklik met 10 paaltjies gewen.
Engeland 302 & 195
Australië 328 & 173/0 (50 bb, teiken: 170)
- Die tweede toets tussen Sri Lanka en Indië is aan die gang. Teen uitskeityd op dag drie in Nagpur was Sri Lanka met 384 lopies agter met 9 tweedebeurt-paaltjies staande.
Sri Lanka 205 & 21/1 (9 bb)
Indië 610/6 verklaar
- In die Ram-Slam T20-reeks is gister twee wedstryde in Kaapstad gespeel.
Lions 182/3 (20 bb)
Warriors 183/6 (19/20 bb)
Warriors wen met 4 paaltjies met 6 balle oor.
Knights 159/5 (20 bb)
Cape Cobras 163/7 (19/20 bb)
Cape Cobras wen met 3 paaltjies met 6 balle oor.
Gholf
- Die Australiese Ope het in Sydney ten einde geloop.
Voorlopersbord: |
-11 Cameron Davis (Australië) |
-10 Matt Jones (Australië), Jonas Blixt (Swede) |
-9 Cameron Smith (Australië) |
-8 Jason Day (Australië) |
-7 Mark Brown (Nieu-Seeland), Lucas Herbert (Australië) |
-6 Jordan Spieth (VSA) |
- In die Europese reeks is die Hongkong Ope afgehandel.
Pos | Speler | Tel | Put | Dag | Rnd 1 | Rnd 2 | Rnd 3 | Rnd 4 | Tot |
1 | Wade Ormsby | -11 | F | -2 | 68 | 68 | 65 | 68 | 269 |
2 | Rafa Cabrera Bello | -10 | F | -1 | 69 | 68 | 64 | 69 | 270 |
Alexander Björk | -10 | F | -2 | 69 | 66 | 67 | 68 | 270 | |
Julian Suri | -10 | F | -4 | 68 | 67 | 69 | 66 | 270 | |
Paul Peterson | -10 | F | -3 | 70 | 68 | 65 | 67 | 270 | |
16 | Dylan Frittelli | -6 | F | E | 71 | 65 | 68 | 70 | 274 |
Motorwedrenne
- Die laaste wedren in die Formule Een-reeks, die Grand Prix van Abu Dhabi, is gister gejaag. Vanjaar se kampioen, Lewis Hamilton, het tweede agter sy spanmaat, Vallteri Bottas, geëindig.
Pos | Renjaer | Span | Tyd |
1 | Valtteri Bottas | Mercedes GP | 01:34:14.063 |
2 | Lewis Hamilton | Mercedes GP | 01:34:17.962 |
3 | Sebastian Vettel | Ferrari | 01:34:33.393 |
4 | Kimi Raikkonen | Ferrari | 01:34:59.449 |
5 | Max Verstappen | Red Bull | 01:35:00.332 |
6 | Nico Hulkenberg | Renault | 01:35:39.776 |
7 | Sergio Perez | Force India | 01:35:46.125 |
8 | Esteban Ocon | Force India | 01:35:52.974 |
Rugby
- Tien Internasionale wedstryde is die naweek gespeel.
25 | Frankryk | 23-23 | Japan | Nanterre |
25 | Ierland | 28-19 | Argentinië | Aviva Stadion |
25 | Wallis | 18-33 | Nieu-Seeland | Principality Stadion |
25 | Fidji | 57-17 | Kanada | Narbonne |
25 | Roemenië | 20-25 | Tonga | Bucuresti |
25 | Engeland | 48-14 | Samoa | Twickenham |
25 | Skotland | 53-24 | Australië | Murrayfield, Edinburgh |
25 | Italië | 6-35 | Suid-Afrika | Padova |
25 | Georgië | 21-20 | VSA | Tbilisi |
25 | Namibië | 34-39 | Uruguay | Windhoek |
- Thomas du Toit is opgeroep na die Bokgroep as voorsorg vir Tendai Mtawarira, wat ʼn liesbesering opgedoen het.
In die Pro14-reeks is daar die naweek ses wedstryde gespeel.
26 | Ospreys | 6-47 | Glasgow Warriors | Liberty Stadion |
26 | Kings | 30-34 | Scarlets | Nelson Mandela Bay Stadion |
24 | Cardiff Blues | 36-30 | Connacht | Cardiff Arms Park |
24 | Leinster | 54-10 | Newport Gwent Dragons | RDS Arena |
24 | Ulster | 23-22 | Benetton | Kingspan Stadion |
24 | Cheetahs | 33-13 | Edinburgh | Toyota Stadion |
Sewesrugby
- Die Springbok-afrigter, Neil Powell, het verskeie gereelde Blitsbokke terugverwelkom in die span. Kyle Brown, Kwagga Smith, Justin Geduld en Seabelo Senatla is ingesluit in die groep wat komende naweek in Dubai se Wêreldreeks-toernooi speel. Philip Snyman sal die kaptein tydens die reeks wees.
Hokkie
- By die Premier-hokkieliga in Randburg lyk van die naweek se uitslae só.
Drakensberg Dragons 4-0 Kilimanjaro Addo Elephants |
Tivoli Blyde River Bunters 2-1 (“shootout”) iWYZE Namaqualand Daisies |
Garden Route Gazelles 2-1 (“shootout”) Crossroads Maropeng Cavemen |
Private Property St Lucia Lakers 4-1 Orange River Rafters |
Mapungubwe Mambas 6-1 iWYZE Golden Gate Gladiators |
Die toernooi word komende naweek voortgesit.
Sokker
- In Engeland se Premierliga is die naweek verskeie wedstryde gespeel.
Tottenham, Chelsea en Liverpool het Saterdag die kans op punte verbeur, terwyl Man City gister sy voorsprong van agt punte oor Man United herstel het deur Huddersfield met 2-1 te klop.
- In die plaaslike Premierliga is twee wedstryde gister voltooi.
Platinum Stars 0-1 Mamelodi Sundowns
Bloem Celtic 1-0 Bidvest Wits