Vandag se sportnuus

Tennis

Frankryk het vir die tiende keer die Davisbeker verower deur gister met België af te reken. Dit was die Franse se eerste titel sedert 2001.

Krieket

  • Die eerste wedstryd in Reeks om die AS, tussen Australië en Engeland, het vanoggend in Brisbane ten einde geloop. Australië het die wedstryd gemaklik met 10 paaltjies gewen.

Engeland 302 & 195
Australië 328 & 173/0 (50 bb, teiken: 170)

  • Die tweede toets tussen Sri Lanka en Indië is aan die gang. Teen uitskeityd op dag drie in Nagpur was Sri Lanka met 384 lopies agter met 9 tweedebeurt-paaltjies staande.

Sri Lanka 205 & 21/1 (9 bb)
Indië 610/6 verklaar

  • In die Ram-Slam T20-reeks is gister twee wedstryde in Kaapstad gespeel.

Lions 182/3 (20 bb)
Warriors 183/6 (19/20 bb)

Warriors wen met 4 paaltjies met 6 balle oor.

Knights 159/5 (20 bb)
Cape Cobras 163/7 (19/20 bb)

Cape Cobras wen met 3 paaltjies met 6 balle oor.

Gholf

  • Die Australiese Ope het in Sydney ten einde geloop.
Voorlopersbord:
-11 Cameron Davis (Australië)
-10 Matt Jones (Australië), Jonas Blixt (Swede)
-9 Cameron Smith (Australië)
-8 Jason Day (Australië)
-7 Mark Brown (Nieu-Seeland), Lucas Herbert (Australië)
-6 Jordan Spieth (VSA)

 

  • In die Europese reeks is die Hongkong Ope afgehandel.
PosSpelerTelPutDagRnd 1Rnd 2Rnd 3Rnd 4Tot
1Wade Ormsby-11F-268686568269
2Rafa Cabrera Bello-10F-169686469270
Alexander Björk-10F-269666768270
Julian Suri-10F-468676966270
Paul Peterson-10F-370686567270
16Dylan Frittelli-6FE71656870274

 

Motorwedrenne

  • Die laaste wedren in die Formule Een-reeks, die Grand Prix van Abu Dhabi, is gister gejaag. Vanjaar se kampioen, Lewis Hamilton, het tweede agter sy spanmaat, Vallteri Bottas, geëindig.
PosRenjaerSpanTyd
1Valtteri BottasMercedes GP01:34:14.063
2Lewis HamiltonMercedes GP01:34:17.962
3Sebastian VettelFerrari01:34:33.393
4Kimi RaikkonenFerrari01:34:59.449
5Max VerstappenRed Bull01:35:00.332
6Nico HulkenbergRenault01:35:39.776
7Sergio PerezForce India01:35:46.125
8Esteban OconForce India01:35:52.974

Rugby

  • Tien Internasionale wedstryde is die naweek gespeel.
25Frankryk23-23JapanNanterre
25Ierland28-19ArgentiniëAviva Stadion
25Wallis18-33Nieu-SeelandPrincipality Stadion
25Fidji57-17KanadaNarbonne
25Roemenië20-25TongaBucuresti
25Engeland48-14SamoaTwickenham
25Skotland53-24AustraliëMurrayfield, Edinburgh
25Italië6-35Suid-AfrikaPadova
25Georgië21-20VSATbilisi
25Namibië34-39UruguayWindhoek
  • Thomas du Toit is opgeroep na die Bokgroep as voorsorg vir Tendai Mtawarira, wat ʼn liesbesering opgedoen het.

In die Pro14-reeks is daar die naweek ses wedstryde gespeel.

26Ospreys6-47Glasgow WarriorsLiberty Stadion
26Kings30-34ScarletsNelson Mandela Bay Stadion
24Cardiff Blues36-30ConnachtCardiff Arms Park
24Leinster54-10Newport Gwent DragonsRDS Arena
24Ulster23-22BenettonKingspan Stadion
24Cheetahs33-13EdinburghToyota Stadion

 

Sewesrugby

  • Die Springbok-afrigter, Neil Powell, het verskeie gereelde Blitsbokke terugverwelkom in die span. Kyle Brown, Kwagga Smith, Justin Geduld en Seabelo Senatla is ingesluit in die groep wat komende naweek in Dubai se Wêreldreeks-toernooi speel. Philip Snyman sal die kaptein tydens die reeks wees.

Hokkie

  • By die Premier-hokkieliga in Randburg lyk van die naweek se uitslae só.

 

Drakensberg Dragons                 4-0 Kilimanjaro Addo Elephants
Tivoli Blyde River Bunters           2-1 (“shootout”) iWYZE Namaqualand Daisies
Garden Route Gazelles               2-1 (“shootout”) Crossroads Maropeng Cavemen
Private Property St Lucia Lakers 4-1 Orange River Rafters
Mapungubwe Mambas                6-1 iWYZE Golden Gate Gladiators

Die toernooi word komende naweek voortgesit.

Sokker

  • In Engeland se Premierliga is die naweek verskeie wedstryde gespeel.

Tottenham, Chelsea en Liverpool het Saterdag die kans op punte verbeur, terwyl Man City gister sy voorsprong van agt punte oor Man United herstel het deur Huddersfield met 2-1 te klop.

  • In die plaaslike Premierliga is twee wedstryde gister voltooi.

Platinum Stars 0-1  Mamelodi Sundowns
Bloem Celtic    1-0  Bidvest Wits

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.