Vandag se sportnuus

Krieket

  • Die eerste toets tussen Australië en Engeland in die Reeks om die As is maklik deur Australië met tien paaltjies gewen. Die tweede toets begin eerskomende Saterdag in Adelaide. Dit sal die eerste dag-aand toets ooit in die Reeks om die As wees.
  • Indië het Sri Lanka in die tweede toets in Nagpur vermorsel.

Sri Lanka 205 & 166 (49.3 bb)
Indië 610/6d

Indië wen met ʼn beurt en 239 lopies.

  • In die Ram-Slam T20-reeks staan sake op die punteleer só:
PosSpanGWVGeGUPteNLT
1Multiply Titans54001212.733
2Dolphins51103100.433
3VKB Knights5220110-0.331
4Highveld Lions523008-0.386
5Cape Cobras523008-0.786
6Warriors513016-0.968

 Gholf

  • Op die jongste wêreldranglys is Dustin Johnson steeds die voorste speler.
PosSpelerToernooiePte
1Dustin Johnson4511.3580
2Jordan Spieth499.5008
3Justin Thomas518.9811
22Louis Oosthuizen453.9806
30Branden Grace523.3855
33Charl Schwartzel493.1078
67Dylan Frittelli522.0506

Motorwedrenne

  • Op die finale punteleer het Lewis Hamilton gemaklik bo geëindig in vanjaar se Formule Een-reeks.
PosRenjaerSpanPte
1Lewis HamiltonMercedes GP363
2Sebastian VettelFerrari317
3Valtteri BottasMercedes GP305
4Kimi RaikkonenFerrari205
5Daniel RicciardoRed Bull200
6Max VerstappenRed Bull168
7Sergio PerezForce India100

 In die vervaardigers-afdeling het Mercedes dié seisoen oorheers.

PosSpanPte
1Mercedes GP668
2Ferrari522
3Red Bull368
4Force India187
5Williams83

 Rugby

  • Die Bokke speel Saterdag teen Wallis in Cardiff. Gister was Malcolm Marx en Siya Kolisi terug op die oefenveld as deel van die voorbereiding vir dié kragmeting.
  • In die Pro14-reeks staan sake só op die punteleer:

Konferensie A

PosSpanGWGeVPvPtPvPte
1Glasgow Warriors990029313815543
2Munster960327315811531
3Cheetahs9504271264725
4Cardiff Blues9405204228-2419
5Connacht9306175185-1018
6Zebre9207197270-7312
7Ospreys9207141242-10111

 Konferensie B

PosSpanGWGeVPvPtPvPte
1Scarlets980128515513039
2Leinster970227015411632
3Ulster97022571966132
4Edinburgh95041831681523
5Benetton Treviso9306148185-3715
6Newport Gwent Dragons9207168321-15310
7Kings9009142343-2014

Sewesrugby

  • Die Blitsbokke sal komende naweek in Dubai in aksie wees tydens die eerste toernooi in die Wêreldreeks. Op die eerste dag speel Suid-Afrika teen Uganda, Kenia en Kanada. Volgende week verskuif die aksie na Kaapstad.

Hokkie

  • Die tweede dag se uitslae van die Premier-hokkieliga in Randburg lyk só:
Top T Madikwe Rangers                 1-1 (2-0 doeluitskiet)        Wineland Wings
Crossroads Maropeng Cavemen    3-2                                       Kilimanjaro Addo Elephants
iWYZE Namaqualand Daisies        4-3                                      Orange River Rafters
Pro-Grip Drakensberg Dragons     2-2 (3-1 doeluitskiet)      iWYZE Golden Gate Gladiators
Tivoli Blyde River Bunters              3-1                                       Private Property St Lucia Lakers

Dié toernooi word komende naweek voortgesit.

Sokker

  • In Engeland se Premierliga is Man City agt punte voor Man United.
PosSpanGWGeVDvDtDverPte
1Manchester City1312104283437
2Manchester United139222862229
3Chelsea1382324111326
4Arsenal138142316725
5Tottenham Hotspur1373321101124
6Liverpool136522518723
7Burnley136431210222
8Watford136342221121
  • In die plaaslike Premierliga staan sake só:
PosSpanGWGeVDvDtDverPte
1Baroka FC124711611519
2Orlando Pirates1246298118
3Golden Arrows123811613317
4Cape Town City FC115241210217
5Mamelodi Sundowns9513138516
6Kaizer Chiefs12372118316
7Chippa United12372108216
8Bloemfontein Celtic1144388016

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.