Vandag se sportnuus

Rugby

  • Ná die Springbokke se nederlaag die naweek teen Wallis het Suid-Afrika afgeskuif na die sesde posisie op die wêreldranglys.
PosSpanPunte
1Nieu-Seeland93.99
2Engeland90.87
3Ierland86.39
4Australië85.49
5Skotland84.11
6Suid-Afrika83.81
7Wallis82.08
8Argentinië78.22
9Frankryk78.09
10Fidji77.93
  • Die nominasies vir SA Rugby se speler van die jaar is bekend gemaak.
    • Malcolm Marx is saam met Eben Etzebeth, Siya Kolisi, Jaco Kriel en Jan Serfontein genomineer.
    • Rosko Specman, Werner Kok en Philip Snyman is die drie spelers wat genomineer is om as sewes-speler van die jaar aangewys te word.
  • In die Pro14 lyk die punteleer só:

Konferensie A

PosSpanGWGeVPvPtPverPte
1Glasgow Warriors10100033315417948
2Munster1070330916814136
3Cheetahs106042992851429
4Cardiff Blues10406220268-4819
5Connacht10307185209-2418
6Zebre10307221280-5916
7Ospreys10208151278-12711

 Konferensie B

PosSpanGWGeVPvPtPverPte
1Scarlets1080230618312340
2Leinster1080230616414237
3Ulster107122892286135
4Edinburgh106042311894228
5Benetton Treviso10307158221-6315
6Newport Gwent Dragons10217200353-15313
7Kings100010163391-2284

 Sewesrugby

  • Ná die Dubai-sewes die naweek is die Blitsbokke drie punte voor die All Blacks op die punteleer.
1Suid-Afrika22
2Nieu-Seeland19
3Engeland17
4Fidji15
5Australië13
6Samoa12
  • Die aksie verskuif komende naweek na Kaapstad vir die tweede toernooi in dié wêreldreeks.

 Gholf

  • Ná die Mauritius Ope het Dylan Fritelli nou verbeter na die 55ste plek op die wêreldranglys.
PosSpelerToernooiePunte
1Dustin Johnson4611.0051
2Jordan Spieth499.6767
3Justin Thomas528.8181
23Louis Oosthuizen453.9679
30Branden Grace523.3278
33Charl Schwartzel483.1027
55Dylan Frittelli522.3562

 Krieket

  • Indië en Sri Lanka speel in hul derde toets teen mekaar in Delhi.

Indië 536/7 verklaar
Sri Lanka 356/9

Teen uitskeityd op dag drie was Sri Lanka 180 lopies agter met een paaltjie staande.

  • Die tweede toets in die reeks om die AS tussen Australië en Engeland het gister sy derde dag beleef.

Australië 442/8 verklaar en 53/4 (26 bb)
Engeland 227

Australië is 268 lopies voor met ses tweedebeurtpaaltjies staande. 

  • Ná die naweek se vyf Ram-Slam T20-wedstryde is die Titans steeds gemaklik boaan die punteleer.
PosSpanGWVGeGeen UPtsNLT
1Multiply Titans86002322.478
2Cape Cobras7330114-0.535
3Dolphins71204120.240
4Knights7230212-0.342
5Highveld Lions7230212-0.386
6Warriors8250110-1.074

Sokker

  • In Engeland se Premierliga is Manchester City steeds agt punte voor Man United.
PosSpanGWGeVDvDtDverPte
1Manchester City15141046103643
2Manchester United1511223592635
3Chelsea15102328121632
4Liverpool1585233191429
5Arsenal1591529191028
6Tottenham Hotspur1574423131025
7Burnley157441412225
  • In die Plaaslike Premierliga word daar vanaand drie wedstryde gespeel.
Orlando PiratesvSuperSport UnitedOrlando Stadion19:30
Mamelodi SundownsvBaroka FCLucas Moripe Stadion19:30
Cape Town City FCvMaritzburg UnitedPrincess Magogo Stadion19:30

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.