Vandag se sportnuus

Sewesrugby

  • Ná die Kaapstad-been van die Wêreldreeks is die Blitsbokke nou tweede op die punteleer.
PosSpanPunte
1Nieu-Seeland41
2Suid-Afrika39
3Fidji28
4Engeland27
5Argentinië24

Gholf

  • Die Joburg Ope se vierde ronde is gister by die Randpark-buiteklub in Randburg voltooi.
PosSpelerTel PutDagRnd1Rnd2Rnd3Rnd4Tot
1Shubankar Sharma-23F-369616569264
2Erik van Rooyen-20F-664677066267
3Shaun Norris-17F-769686865270
Tapio Pulkkanen-17F-465647368270
5Marcus Armitage-15F-269666770272
6Joachim Hansen-13F-266677170274
James Morrison-13F+164706773274

 Hokkie

  • Die halfeindstryde is gister in die Premier-hokkieliga in Randburg afgehandel. Die uitslae lyk só:
Private Property St Lucia Lakers2-0Mutual iWYZE Namaqualand Daisies
ProGrip Drakensberg Dragons5-2Mapungubwe Mambas
Orange River Rafters2-0Tivoli Blyde River Bunters
Crossroads Maropeng Cavemen6-1Kilimanjaro Addo Elephants

 Die eindstryde word vandag gespeel.

    • 17:00 Vroue-eindstryd:

Private Property St Lucia Lakers v Orange River Rafters

  • 19:30 Mans-eindstryd:

ProGrip Drakensberg Dragons v Crossroads Maropeng Cavemen

 Krieket

  • Nieu-Seeland en die Windies het in hul tweede Toets teen mekaar in Hamilton gespeel.

Nieu-Seeland                      373 & 291/8v
Wes-Indiese Eilande          221 & 203 (63.5 bb, teiken was 444)

Nieu-Seeland wen met 240 lopies.

  • Indië en Sri Lanka speel môre in hul tweede Eendagkragmeting teen mekaar. Sri Lanka het die eerste kragmeting met 7 paaltjies gewen.
  • In die Ram-Slam T20-reeks het Sondag se oorwinnings, van die Dolphins en Warriors, aan hulle plekke in die halfeind besorg. Die ander twee spanne is die Titans en Cape Cobras.

Die finale punteleer na tien wedstryde lyk só:

PosSpanGWVGUPteNLT
1Multiply Titans10622321.104
2Hollywoodbets Dolphins10325231.224
3WSB Cape Cobras1054122-0.395
4Warriors1045118-0.738
5bizhub Highveld Lions1033416-0.389
6VKB Knights1025314-0.322

 

  • Die eerste halfeind word môre gespeel wanneer die Titans teen die Warriors op die veld stap. Die tweede halfeind is Donderdag tussen die Dolphins en die Cape Cobras.

Tennis

  • Tennis Suid-Afrika het aangekondig dat Marcos Ondruska vir nog drie jaar as die Davisbeker-kaptein sal optree. Sy kontrak strek tot aan die einde van die 2020-seisoen. 
  • Op die finale wêreldranglyste vir die jaar is Rafael Nadal en Simona Halep bo-aan die lys.
PosSpelerPunte
1Rafael Nadal10645
2Roger Federer9605
3Grigor Dimitrov5150
4Alexander Zverev4610
5Dominic Thiem4015
14Kevin Anderson2480

Vroueranglys:

PosSpelerPunte
1Simona Halep6175
2Garbine Muguruza6135
3Caroline Wozniacki6015
4Karolina Pliskova5730
5Venus Williams5597

Sokker

  • In die Engelse Premier-liga het Man City nou ʼn 11 punte voorsprong op die punteleer.
PosSpanGWGeVDvDtDverPte
1Manchester City16151048113746
2Manchester United16112336112535
3Chelsea16102428131532
4Liverpool1686234201430
5Arsenal1692530201029
6Tottenham Hotspur1684428141428
7Burnley168441512328
  • In die Plaaslike Premierliga staan sake tans só:
PosSpanGWGeVDvDtDverPte
1Mamelodi Sundowns117131881022
2Orlando Pirates14482109120
3Kaizer Chiefs14473129319
4Bloemfontein Celtic12543118319
5Chippa United14473119219
6Baroka FC144731618-219

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.