Vandag se sportnuus

Sewesrugby

  • Ná die vierde toernooi van die Wêreldreeks is die Blitsbokke nou agt punte voor Nieu-Seeland.
  1. Suid-Afrika 77
  2. Nieu-Seeland 69
  3. Fidji 62
  4. Australië 60
  5. Argentinië 48

Cecil Afrika het sy sewesloopbaan-punte opgeskuif na 1 368. Seabelo Senatla spog nou reeds met 219 drieë en Branco du Preez met 350 doelskoppe.

  • Die belowende Suid-Afrikaanse vroueskeidsregter, Ashleigh Murray, is aangewys as een van ses skeidsregters wat in April by die Sewes se Wêreldbeker vir Vroue se kwalifisering in aksie sal wees. Murray is net 22 jaar oud.

Rugby

  • In die Sesnasies-reeks is Engeland die voorloper op die punteleer.
PosSpanGWGeVPvPtPverPte
1Engeland11004615315
2Wallis1100347275
3Ierland1100151324
4Frankryk10011315-21
5Skotland1001734-270
6Italië10011546-310
  •  In die Varsitybeker is vier wedstryde gisteraand gespeel.
5FNB Wits25-19FNB UP TuksWits Rugby Stadion
5FNB Maties56-21FNB ShimlasDanie Craven Stadion
5FNB UJ48-21FNB CUTUJ Stadion
5FNB Madibaz17-27FNB IkeysNMU Stadion

 Krieket

  • Die Derde Eendagwedstryd tussen Suid-Afrika en Indië word môre afgehandel. Die wedstryd word op Nuweland in Kaapstad gespeel en begin om 13:00. Indië loop met 2-0 voor in die reeks van ses wedstryde. Intussen is dit bevestig dat Quinton de Kock ook nou op die lang lys van beseerde Proteaspelers is. De Kock het sy pols beseer en sal vir sowat vier weke buite aksie wees. Heinrich Klaasen sal sekerlik die paaltjiewagter-rol oorneem.
  • Die tweede T20-wedstryd tussen Australië en Engeland word môre in Hobart gespeel.
  • Afghanistan en Zimbabwe se eerste T20-wedstryd is gister in Sharjah afgehandel.

Zimbabwe     120/9 (20 bb)

Afghanistan 121/5 (14.4/20 bb)

Afghanistan wen met 5 paaltjies met 32 balle oor.

  • In Kimberley het Suid-Afrika en Indië se vrouespanne mekaar die stryd aangesê in hul eerste Eendagwedstryd.

Indië               213/7 (50 bb)

Suid-Afrika   125 (43.2/50 bb)

Indië wen met 88 lopies.

  • Die plaaslike Sunfoil-meerdagreeks word Donderdag voortgesit. Daar sal drie wedstryde gespeel word. Die Titans is tans die voorloper op die punteleer.
PosSpanGWVGeKolfBoulPte
1Titans510420.681979.68
2Knights500524.701468.70
3Warriors500520.841464.84
4Cape Cobras500522.141264.14
5Dolphins500519.421261.42
6Highveld Lions501418.381456.38

Gholf

  • Ná die naweek se aksie is Dylan Frittelli vir die eerste keer in die top-50 op die wêreldranglys.
PosSpelerToernooiePunte
1Dustin Johnson4510.7416
2Jon Rahm419.3669
3Jordan Spieth488.6435
4Justin Thomas527.9730
5Justin Rose467.4435
28Branden Grace523.2924
29Louis Oosthuizen453.2868
40Charl Schwartzel482.5770
47Dylan Frittelli522.4973

Sokker

  • In die Engelse Premierliga is daar gister een wedstryd gespeel.

Watford          4-1      Chelsea

  • In die Plaaslike Premierliga is Mamelodi Sundowns gemaklik voor.
PosSpanGWGeVDvDtDverPte
1Mamelodi Sundowns20122632171538
2Orlando Pirates218942218433
3Free State Stars209562120132
4Kaizer Chiefs2071031812631
5Cape Town City FC209472018231

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.