Vandag se sportnuus

Atletiek

  • Die Wêreldkampioen Justin Gatlin het hom aangesluit by ʼn lys van top-atlete wat aan Atletiek se Grand Prix-reeks in Suid-Afrika gaan deelneem. Gatlin, die 2017 Wêreld 100 m-kampioen en die vyfde vinnigste atleet in die 100 m en 200 m, sal op 8 Maart in Pretoria in die blokke sak vir die 150 m-wedloop. Dit sal tydens die tweede byeenkoms in die reeks van drie byeenkomste wees.

Krieket

  • Die Vierde Eendagwedstryd tussen Suid-Afrika en Indië word môre op die Wanderers in Johannesburg gespeel. Dié wedstryd, wat as die Pienk-stryd bekend staan, begin om 13:00. Indië loop met 3-0 voor in die reeks van ses wedstryde.
  • Die tweede toets tussen Sri-Lanka en Bangladesj word in Mirpur gespeel.

Sri-Lanka 222

Bangladesj 56/4 (22 bb)

Bangladesj is 166 lopies agter met 6 paaltjies staande in die eerste beurt.

  • Die eerste Eendagwedstryd tussen Afganistan en Zimbabwe word vandag in Sharjah gespeel.
  • In die plaaslike Sunfoil-meerdagreeks het daar gister drie wedstryde begin.  

Oos Londen

Warriors 193

Lions 77/3 (32 bb)

Lions is 116 lopies agter met 7 paaltjies staande.

Bloemfontein

Knights 400/6 (97 bb)

Dolphins

Benoni

Cape Cobras 272/5 (74 bb)

Titans

Rugby

  • Die Sesnasies-kompetisie se bepalings vir die naweek lyk só:
Saterdag 10IerlandvItaliëAviva-stadion16:15
10EngelandvWallisTwickenham18:45
Sondag 11SkotlandvFrankrykBT Murrayfield17:00
  • In die Pro14-kompetsie word daar hierdie naweek sewe wedstryde gespeel:
Vandag 9ConnachtvOspreysSportsground21:35
9UlstervKingsKingspan-stadion21:35
9Newport Gwent DragonsvGlasgow WarriorsRodney Parade21:35
9EdinburghvLeinsterMyreside21:35
Môre 10Cardiff BluesvCheetahsCardiff Arms-park21:35
10MunstervZebreThomond-park21:35
Sondag 11BenettonvScarletsStadio Comunale di Monigo15:05

Gholf

  • In die Amerikaanse reeks is die eerste ronde van die AT&T Pebble Beach Pro-Am in Kalifornië voltooi.
PosSpelerTelPutDagRnd1Rnd2Rnd3Rnd4Tot
1Kevin Streelman-7F-76565
Beau Hossler-7F-76565
3Matt Kuchar-6F-66666
Aaron Wise-6F-66565
Julian Suri-6F-66666
16Tyrone Van Aswegen-4F-46767
Branden Grace-4F-46868
  • In Australië het die spelers vanoggend in die tweede ronde van die Wêreld Super6-toernooi in Perth afgeslaan. Brett Rumford is die voorloper op -8 met Lee Westwood tweede op -6. Zander Lombard is op -4.
  • Op plaaslike bodem is die Eye of Africa PGA Kampioenskap se eerste ronde gister voltooi.
PosSpelerTelPutDagRnd1Rnd2Rnd3Rnd4Tot
1Chris Lloyd-8F-86464
Combrinck Smit-8F-86464
3Martin Rohwer-6F-66666
Louis de Jager-6F-66666
5Jaco Ahlers-5F-56767
Tjaart van der Walt-5F-56767
  • Die Kaapstad Vroue Ope is gister afgehandel. Lee-Anne Pace het na ʼn valbylstryd eerste geëindig.
1Lee-Anne PaceRSA -8
2Anne-Lise CaudalFRA-8
3Nicole GarciaRSA -7
4Stacy BregmanRSA -6

Olimpiese Spele

  • Die IOK se president, Thomas Bach, het gister gesê dat die Olimpiese Spele reeds so vroeg as 2032 in Afrika aangebied kan word.  Die IOK het planne goedgekeur om te kyk of die 2022 Olimpiese Jeug-spele in Afrika aangebied kan word.

Fietsry

  • Span Dimension Data vir Qhubeka se Mark Cavendish het skof drie van die Dubai-toer in ʼn naelrit na die wenpaal gewen. Nacer Bouhanni was tweede en Marcel Kittel derde.

Sokker

  • In die Engelse Premier-liga lyk môre se wedstryde só:
Tottenham HotspurvArsenalWembley-stadion14:30
EvertonvCrystal PalaceGoodison-park17:00
Stoke CityvBrighton & Hove AlbionBet365- stadion17:00
Swansea CityvBurnleyLiberty stadion17:00
West Ham UnitedvWatfordLondon-stadion17:00
Manchester CityvLeicester CityEtihadstadion19:30
  • In die Nedbank-beker word een wedstryd vanaand gespeel.

Vandag

Cape Town All StarsvMamelodi SundownsAthlone-stadion20:00

Môre

Swallows FCvMaritzburg UnitedDobsonville-stadion15:30
Steenberg UnitedvOrbit CollegeParow-park15:30
Phiva Young StarsvChippa UnitedKabokweni-stadion15:30
Orlando PiratesvAjax Cape TownOrlando-stadion20:15
Super EaglesvFree State StarsGoble-park20:15

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.