Vandag se sportnuus

Rugby

  • Die eerste twee wedstryde in vanjaar se Superrugby-reeks is die naweek afgehandel.

Stormers         28-20   Jaguares

Lions               26-19   Sharks

  • In die Pro14-kompetisie was albei Suid-Afrikaanse spanne in aksie.
17Cardiff Blues25-18MunsterCardiff Arms Park 
17Leinster20-13ScarletsRDS Arena 
16Ospreys26-12KingsLiberty Stadion 
16Connacht11-19ZebreSportsground 
16Glasgow Warriors37-23CheetahsScotstoun Stadion 
16Ulster16-17EdinburghKingspan Stadion 

Krieket

  • Die sesde en laaste Eendagwedstryd tussen Suid-Afrika en Indië is Vrydag op SuperSport-park in Centurion afgehandel. Indië het met 8 paaltjies gewen en die reeks met 5-1 verower.
  • Die eerste T20-wedstryd tussen die Proteas en Indië is gister op die Wanderers gespeel.

Indië               203/5 (20 bb)

Suid-Afrika    175/9 (20 bb)

Indië wen met 28 lopies.

  • Die sesde T20-wedstryd in die driehoekige reeks tussen Nieu-Seeland en Engeland is gister in Hamilton afgehandel.

Engeland                  194/7 (20 bb)

Nieu-Seeland           192/4 (20 bb)

Engeland wen met 2 lopies, maar Australië en Nieu-Seeland sal in die eindstryd sake uitspook.

  • Suid-Afrika se Vrouekrieketspan het teen Indië in hul derde T20-wedstryd teen mekaar op die Wanderers gespeel.

Indië               133 (17.5/20 bb)

Suid-Afrika   134/5 (19/20 bb)

Suid-Afrika wen met 5 paaltjies met 6 balle oor.

  • In die plaaslike Sunfoil-meerdagreeks het drie wedstryde gister ten einde geloop.

Paarl

Cape Cobras 574/8verklaar & 117/4 (33 bb)

Lions              562

Onbeslis

Port Elizabeth

Dolphins        145 & 344

Warriors        204 & 230 (78.5 bb, teiken was 286)

Dolphins wen met 55 lopies

Bloemfontein

Knights          363 & 256/3 (106 bb)

Titans             345

Onbeslis

Olimpiese Spele

  • By die Winterspele in Suid-Korea is Noorweë die nuwe voorloper in die jongste medaljewedloop:
LandGoudSilwerBronsTotaal
Noorweë99826
Duitsland95418
Nederland65213
Kanada55616
VSA53210

Gholf

  • In die Europese reeks is die Oman Gholf Classic afgehandel.
PosSpelerTel PutDagRnd1Rnd2Rnd3Rnd4Tot
1Joost Luiten-16F-472666668272
2Chris Wood-14F-370666969274
3Julien Guerrier-13F-169696671275
4Jorge Campillo-11F-473706668277
Seungsu Han-11F-470697068277
Alexander Levy-11F-271696770277
26Haydn Porteous-4F-272727070284
  • In die VSA is die Genesis Ope gespeel.
PosSpelerTel PutDagRnd1Rnd2Rnd3Rnd4Tot
1Bubba Watson-12F-268706569272
2Kevin Na-10F-268706769274
Tony Finau-10F-266716869274
4Scott Stallings-9F-371686868275
Patrick Cantlay-9FE66696971275
37Branden Grace-1F+170726972283
  • Die Dimention Data-uitdaging is op George gespeel.
PosSpelerTelPutDagRnd1Rnd2Rnd3Rnd4Tot
1Jaco Ahlers-20F-871686664269
2Jean-Paul Strydom-17F-669677066272
3Neil O’Briain-15F-668687266274
4Francesco Laporta-14F-470716668275
Dean Burmester-14F-774706665275
Alexander Knappe-14F-672686966275
Keith Horne-14F-468697068275
Tjaart van der Walt-14FE67696772275
  •  Die Vrouekompetisie is deur Carrie Park van Korea met nege houe gewen. Stacy Bregman was tweede.

Tennis

  • By die Rotterdam Ope het Roger Federer in die eindstryd geseëvier deur Grigor Dimitrov met 6-2 en 6-2 te klop. Die 36-jarige Federer is nou die oudste speler nóg om die voorste posisie op die wêreldranglys te beklee.
  • In New York het die eerste gekeurde Kevin Anderson vir Sam Querrey met 4-6, 6-3 en 7-6 geklop om die New York Ope-titel syne te maak. Anderson behoort vandag na die die negende plek op die wêreldranglys op te skuif.
  • By die Qatar Ope het Petra Kvitova met die titel weggestap nadat sy Garbine Muguruza geklop het.

Kanovaart

  • Die 67ste Duzi-kanomarathon het die naweek in Durban ten einde geloop. Die wedvaart oor drie dae is deur Andy Birkett en Hank McGregor gewen.

Mans

  1. Andy Birkett/Hank McGregor
  2. Carl Folscher/Adrian Boros (Hongarye)
  3. Sbonelo Khwela/Siseko Ntondini

Vroue
1. Cana Peek/Jordan Peek (U23) 2:56:55.32 9:45:23.58

  1. Christie Mackenzie/Bridgitte Hartley 3:00:17.83 9:53:45.45
  2. Jenna Ward/Vanda Kiszli (Hongarye) 2:55:06.64 9:53:48.09

Sokker

  • In die Engelse FA-beker lyk van die uitslae só:

Rochdale                                2-2       Tottenham Hotspur

Huddersfield Town                 0-2       Manchester United

Brighton & Hove Albin            3-1       Coventry City

West Bromwich Albion           1-2       Southampton

  • In die plaaslike Premierliga is verskeie wedstryde gespeel.

Kaizer Chiefs              1-0       Cape Town City FC

Baroka FC                  0-0       Chippa United

Golden Arrows           1-2       Bidvest Wits

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.