Vandag se sportnuus

Olimpiese Spele

  • By die Winterspele in Suid-Korea kon Suid-Afrika se enigste deelnemer, Connor Wilson, nie sy eerste lopie in die reuse-slalom voltooi nie en hy is uitgeskakel. Die 21-jarige skiër van Johannesburg sal Donderdag nog ʼn kans kry wanneer hy aan die Slalomkompetisie vir mans deelneem.
  • Noorweë is steeds die voorloper in die medaljewedloop:
LandGoudSilwerBronsTotaal
Noorweë119828
Duitsland106420
Nederland65213
Kanada56617
VSA53210

Rugby

  • Vier wedstryde is gisteraand in die Varsitybeker-reeks
FNB NWU18-15FNB UJ
FNB Ikeys27-32FNB Shimlas
FNB Maties75-12FNB CUT
FNB Madibaz29-32FNB Wits
  •  In die Pro14-kompetisie is die Cheetahs steeds derde in Konferensie A.

Konferensie A

PosSpanGWGeVPvPtPverPte
1Glasgow Warriors15131145923022965
2Munster1590644026917149
3Cheetahs158074534193441
4Cardiff Blues15708331366-3533
5Connacht155010297319-2228
6Ospreys155010252365-11326
7Zebre154011295411-11621

Konferensie B

PosSpanGWGeVPvPtPverPte
1Leinster15120344325518857
2Scarlets15110440425814654
3Edinburgh1510053322706246
4Ulster159154113545746
5Benetton Treviso15807272299-2738
6Newport Gwent Dragons152211269477-20817
7Kings150015237603-3664

Junior Springbokke

Die Junior Bokkies begin vandag met hul voorbereiding vir Wêreldrugby se o.20-Kampioenskap. Die toernooi word van 30 Mei tot 17 Junie in Frankryk aangebied. Die Baba-bokkies sal vier oefenkampe asook ʼn toer deur Brittanje onderneem ter voorbereiding van die kampioenskap. Hulle begin vandag met die eerste oefenkamp op Stellenbosch.

Krieket

  • Die tweede T20-wedstryd tussen die Proteas en Indië word môre op SuperSport-park in Centurion gespeel. Indië het die eerste wedstryd met 28 lopies gewen.
  • Die eindstryd van die driehoekige T20-reeks in Australasië word môre tussen Australië en Nieu-Seeland in Auckland beslis.
  • Suid-Afrika se Vrouekrieketspan speel ook môre op SuperSport-park teen Indië. Dit sal hul vierde T20-wedstryd teen mekaar wees.
  • In die plaaslike Sunfoil-meerdagreeks is die Titans die voorlopers op die punteleer.
PosSpanGWVeOnbKolfBoulPte
1Titans710628.3428104.34
2Knights700735.382097.38
3Warriors711524.782292.78
4Dolphins710622.161892.16
5Cape Cobras700732.861990.86
6Highveld Lions702525.021974.02

Gholf

  • Op die jongste wêreldranglys is Charl Schwartzel steeds besig om verder terug te sak. Charl is nou 48ste.
RangSpelerRndPte
1Dustin Johnson4610.6510
2Jon Rahm428.9934
3Jordan Spieth498.4026
4Justin Thomas527.8704
5Justin Rose457.3852
28Branden Grace523.2745
29Louis Oosthuizen443.2062
47Dylan Frittelli522.4462
48Charl Schwartzel482.4439

Tennis

  • Kevin Anderson sal vandeesweek in die Delray Beach-Ope speel en hy is derde gekeur vir die toernooi.

Sokker

  • In die Engelse FA-beker is daar gisteraand een wedstryd gespeel.

Wigan Athletic het verras deur Manchester City met 1-0 te klop.

  • In die Eufa-kampioeneliga word daar vanaand twee wedstryde gespeel.
Bayern MünchenvBeşiktaşAllianz-Arena21:45
ChelseavBarcelonaStamford Bridge21:45

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.