- By die Winterspele in Suid-Korea het die VSA se vrouespan Kanada met 3-2 in ʼn doeluitskietstryd geklop om met goud weg te stap in yshokkie.
Suid-Afrika se enigste deelnemer, Connor Wilson, het geval in die Slalom-manskompetisie wat ʼn einde aan sy deelname gemaak het.
- In die medaljewedloop is Noorweë gemaklik voor.
Land | Goud | Silwer | Brons | Totaal |
Noorweë | 13 | 12 | 9 | 34 |
Duitsland | 13 | 7 | 5 | 25 |
Kanada | 9 | 7 | 8 | 24 |
VSA | 8 | 6 | 6 | 20 |
Nederland | 7 | 6 | 4 | 17 |
Rugby
- Twee wedstryde word vandag in die Superrugby-reeks
23 | Highlanders | v | Blues | Forsyth Barr Stadion | 08:35 | |
23 | Rebels | v | Reds | AAMI Park | 10:45 | |
24 | Sunwolves | v | Brumbies | Prince Chichibu Memorial Stadion | 06:15 | |
24 | Crusaders | v | Chiefs | AMI Stadion | 08:35 | |
24 | Waratahs | v | Stormers | Allianz Stadion | 10:45 | |
24 | Lions | v | Jaguares | Emirates Airlines Park | 15:05 | |
24 | Bulls | v | Hurricanes | Loftus Versfeld | 17:15 |
Pieter-Steph du Toit en SP Marais het herstel van hul beserings en sal vir die Stormers diens doen.
Vir die Lions keer die slot Andries Ferreira terug terwyl die 21-jarige Junior Springbok-skrumskakel, Marco Jansen van Vuren, op die bank is.
Daar is vier Springbokke in die Bulls se span. Hulle is Warrick Gelant, Jesse Kriel, Handre Pollard en Lood de Jager.
- In die Sesnasies-reeks word daar vandag een wedstryd gespeel.
23 | Frankryk | v | Italië | Orange Velodrome | 22:00 | |
24 | Ierland | v | Wallis | Aviva Stadion | 16:15 | |
24 | Skotland | v | Engeland | BT Murrayfield | 18:45 |
- Sewesrugby
Philip Snyman het herstel van sy besering en is terug in die Blitsbokke se groep vir die volgende twee toernooie in die Wêreldreeks. Snyman sal volgende naweek die kaptein wees in Las Vegas.
Krieket
- Die derde en laaste T20-wedstryd tussen die Proteas en Indië word môre in Kaapstad gespeel. Die T20-reeks se telling is 1-elk wat beteken dat môre se wenner die reeks sal verower. Suid-Afrika het die Toetsreeks teen Indië gewen terwyl die Eendagreeks deur Indië gewen is.
- Australië se toerspan is reeds in Suid-Afrika en speel ter voorbereiding van hul toer teen die Suid-Afrikaanse A-span in Benoni.
Suid-Afrika-A 220
Australië 38/2 (12.2 bb)
Australië is nog 182 lopies agter met 8 paaltjies staande.
Gholf
- In Amerika is die eerste ronde van die Honda Classic op Palm Beach Gardens voltooi.
Pos | Speler | Tel | Put | Dag | Rnd1 | Rnd2 | Rnd3 | Rnd4 | Tot |
1 | Alex Noren | -4 | F | -4 | 66 | 66 | |||
Webb Simpson | -4 | F | -4 | 66 | 66 | ||||
3 | Morgan Hoffmann | -3 | F | -3 | 67 | 67 | |||
Justin Thomas | -3 | F | -3 | 67 | 67 | ||||
Daniel Berger | -3 | F | -3 | 67 | 67 | ||||
Mackenzie Hughes | -3 | F | -3 | 67 | 67 | ||||
Louis Oosthuizen | -3 | F | -3 | 67 | 67 | ||||
12 | Rory Sabbatini | -1 | F | -1 | 69 | 69 | |||
21 | Tiger Woods | E | F | E | 70 | 70 |
- In Europa by die Katar-Meesters in Doha het die eerste ronde aan drie spelers behoort.
Pos | Speler | Tel | Put | Dag | Rnd1 | Rnd2 | Rnd3 | Rnd4 | Tot |
1 | Grégory Havret | -7 | F | -7 | 65 | 65 | |||
Eddie Pepperell | -7 | F | -7 | 65 | 65 | ||||
Aaron Rai | -7 | F | -7 | 65 | 65 | ||||
15 | Christiaan Bezuidenhout | -4 | F | -4 | 68 | 68 | |||
Erik van Rooyen | -4 | F | -4 | 68 | 68 | ||||
Justin Walters | -4 | F | -4 | 68 | 68 |
- In Suid-Afrika is die Kaapstad Ope se eerste ronde op Mowbray voltooi.
Pos | Speler | Tel | Put | Dag | Rnd1 | Rnd2 | Rnd3 | Rnd4 | Tot |
1 | Peter Karmis | -9 | F | -9 | 63 | 63 | |||
2 | Rhys Enoch | -8 | F | -8 | 64 | 64 | |||
JC Ritchie | -8 | F | -8 | 64 | 64 |
Tennis
- By die Vrouetoernooi in Dubai het Garbine Muguruza, Angelique Kerber en Elina Svitolina almal die halfeind gehaal.
Sokker
- In die plaaslike Premierliga word daar vandag een wedstryd gespeel.
Maritzburg United | v | Platinum Stars | Harry Gwala Stadion | 20:00 |
Môre
Baroka FC | v | Polokwane City | Peter Mokaba Stadion | 15:30 |
Cape Town City FC | v | Bidvest Wits | Athlone Stadion | 18:00 |
Mamelodi Sundowns | v | SuperSport United | Lucas Moripe Stadion | 18:00 |
Free State Stars | v | AmaZulu FC | Goble Park | 20:15 |
Kaizer Chiefs | v | Bloemfontein Celtic | FNB Stadion | 20:15 |
Daar is in Pro 14 reeks ook aan die gang waaraan die Cheethas en die Kings in deelneem . Maar daar word niks van die reeks geplaas nie . Of is sit nie belangrik nie.