Vandag se sportnuus

Rugby

  • Die Springbokke se internasionale program sal in Junie vanjaar afskop wanneer Suid-Afrika teen Wallis in Amerika sal speel. Die wedstryd word op 2 Junie in Washington afgehandel. Die reeks teen Engeland begin die week daarna.
  • Ná afloop van die naweek se Superrugby-wedstryde is die Lions boaan die punteleer.
PosSpanGWGeVePvPtPverPte
1Lions22007346279
2Rebels11004519265
3Crusaders11004523225
4Stormers2101555415
5Brumbies1100322574
6Highlanders1100413474
7Waratahs1100342774
8Bulls1100211924
  •  In die Sesnasies-reeks is Ierland die nuwe voorloper.
PosSpanGWGeVePvPtPverPte
1Ierland3300108594914
2Engeland32017146259
3Skotland32016473-98
4Wallis31026756116
5Frankryk3102736496
6Italië300351136-850
  • In die Pro14-reeks is die Cheetahs steeds derde in Konferensie A.

Konferensie A

PosSpanGWGeVePvPtPverPte
1Glasgow Warriors16131246925121865
2Munster16100646127918253
3Cheetahs168084794463343
4Cardiff Blues16808341373-3237
5Connacht166010319338-1932
6Ospreys166010279391-11230
7Zebre164012302421-11922

Konferensie B

PosSpanGWGeVePvPtPverPte
1Leinster16130350726224562
2Scarlets16120443826817059
3Edinburgh1611053572827551
4Ulster169164213883346
5Benetton Treviso16808291321-3039
6Newport Gwent Dragons162212281502-22117
7Kings160016244667-4234
  • Vier wedstryde is gisteraand in die Varsitybeker-reeks
26FNB Shimlas12-49FNB UJXerox Shimla Park 
26FNB Ikeys23-13FNB UP TuksUCT Rugby Fields 
26FNB Madibaz5-37FNB NWUNMU Stadion 
26FNB Wits30-30FNB MatiesWits Rugbystadion

Krieket

  • Die tweede Eendagwedstryd tussen Nieu-Seeland en Engeland word môre gespeel. Nieu-Seeland het die eerste wedstryd gewen.
  • Suid-Afrika en Australië pak mekaar Donderdag in die eerste van vier toetse. Krieket Suid-Afrika het twee nuwe spelers in die Protea-groep ingesluit vir die eerste twee toetse. Hulle is die Titans se paaltjiewagter/kolwer, Heinrich Klaasen, en die Lions se veelsydige Wiaan Mulder.
  • Intussen het die Protea-snelbouler, Morne Morkel, aangekondig dat hy ná die komende Aussie-toer sy internasionale boulstewels in alle fasette van die spel gaan ophang.

Gholf

  • Ná die naweek se Honda Classic is Dylan Frittelli nou nommer 44 op die wêreldranglys.
PosSpelerToernooiePunte
1Dustin Johnson4510.6728
2Jon Rahm428.8821
3Justin Thomas528.7374
4Jordan Spieth488.4263
5Justin Rose447.4387
28Branden Grace523.2155
29Louis Oosthuizen443.1899
44Dylan Frittelli522.5267
47Charl Schwartzel472.4319

Tennis

  • Suid-Afrika se Kevin Anderson is nou nommer agt op die wêreldranglys.
  1. Roger Federer (SWI) 10 105
  2. Rafael Nadal (ESP) 9 760
  3. Marin Cilic (CRO) 4 960
  4. Grigor Dimitrov (BUL) 4 635
  5. Kevin Anderson (RSA) 2 825 (+1)
  • Op die wêreld se vroueranglys is Simona Halep nou nommer een.
  1. Simona Halep (ROM) 7 965 (+1)
  2. Caroline Wozniacki (DEN) 7 525 (-1)
  3. Garbiñe Muguruza (ESP) 6 175
  4. Elina Svitolina (UKR) 5 480
  5. Karolína Plíšková (CZE) 5 080

Sokker

  • In die plaaslike Premierliga is Sundowns steeds die voorloper op die punteleer.
PosSpanGWGVeDvDtDverPte
1Mamelodi Sundowns22124634191540
2Orlando Pirates229942620636
3Kaizer Chiefs2281131912735
4Maritzburg United2297627141334
5Free State Stars229762221134
  • In die Engelse Premierliga is Man City steeds gemaklik voor.
PosSpanGWGVeDvDtDverPte
1Manchester City27233179205972
2Manchester United28185553203359
3Liverpool28169365323357
4Tottenham Hotspur28167553242955
5Chelsea28165750252553

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.