Vandag se sportnuus

Rugby

  • Sewesrugby

Die Blitsbokke het weliswaar vierde geëindig by die Las Vegas-been van die Wêreldreeks, maar is steeds die voorloper op die punteleer na vyf toernooie.

  1. Suid-Afrika 92
  2. Nieu-Seeland 82
  3. Fidji 79
  4. Australië 72
  5. Argentinië 67 

Intussen is Marco Labuschagne na Kanada onbied vir die komende naweek se sesde been van die Wêreldreeks. Labuschagne vervang Werner Kok wat harsingskudding opgedoen het. 

  • Superrugby

Ná die naweek se wedstryde is die Crusaders die voorloper op die punteleer.

PosSpanGWGeVPvPtPverPts
1Crusaders220090513910
2Rebels220082364610
3Lions3300122814114
4Stormers31028399-165
5Waratahs2110585176
6Hurricanes21015330236
7Bulls21015668-124
8Brumbies21014243-14
9Highlanders1100413474
10Sharks20114350-73
11Reds21013755-184
12Chiefs21015066-164
13Jaguares300356109-530
14Sunwolves20024269-271
15Blues20025568-132
  • In die Pro14-reeks is die Cheetahs steeds derde in Konferensie A

Konferensie A

PosSpanGWGeVPvPtPverPts
1Glasgow Warriors16131246925121865
2Munster16100646127918253
3Cheetahs179085054713447
4Cardiff Blues16808341373-3237
5Connacht176011344364-2033
6Ospreys166010279391-11230
7Zebre164012302421-11922

 Konferensie B

PosSpanGWGeVPvPtPverPts
1Leinster16130350726224562
2Scarlets16120443826817059
3Edinburgh1611053572827551
4Ulster169164213883346
5Benetton Treviso16808291321-3039
6Newport Gwent Dragons172213294547-25317
7Kings171016289680-3919

Varsitybeker

Vier wedstryde is gisteraand gespeel. 

5FNB Maties33-14FNB IkeysDanie Craven Stadion
5FNB UJ69-8FNB MadibazUJ Stadion
5FNB CUT18-52FNB WitsCUT Rugby Stadion
5FNB UP Tuks26-40FNB NWUTuks Stadion

Krieket

  • Die Eerste Toets tussen Suid-Afrika en Australië het gister vroeg op dag vyf geëindig. Australië het met 118 lopies gewen. Mitchell Starc is as speler van die wedstryd aangewys is.

Die Aussies se oorwinning is egter in die skadu gestel deur ʼn mondelingse onderonsie wat tussen David Warner en Quinton de Kock plaasgevind het. Daarmee saam is Nathan Lyon skuldig bevind dat hy krieket se gedragskode oortree het en hy is beboet. Die tweede toets begin Vrydag om 10:00 in Port Elizabeth.

  • Die vierde Eendagwedstryd tussen Nieu-Seeland en Engeland word môre in Dunedin gespeel. Engeland loop met 2-1 voor.
  • Die eerste T20-kragmeting tussen Sri Lanka en Indië word vandag in Colombo afgehandel. 
  • In die Sunfoil-meerdagreeks is die Warriors die voorloper op die punteleer. 
PosSpanGWVGeKolfBoulPte
1Warriors821528.4226116.42
2Cape Cobras810737.7823115.78
3Knights800840.5624112.56
4Titans811630.6032110.60
5Dolphins811625.862198.86
6Highveld Lions802627.362083.36

 Tennis

  • Ná die Mexikaanse Ope in Acapulco het Suid-Afrika se Kevin Anderson met een plek teruggesak op die wêreldranglys. Anderson is nou negende.

Die eerste vyf posisies lyk só:

  1. Roger Federer (SWE)
  2. Rafael Nadal (SPA)
  3. Marin Cilic (KRO)
  4. Grigor Dimitrov (BUL)
  5. Alexander Zvarev (DUI)

Gholf

  • Ná afloop van die Wêreld-gholfkampioenskap is Dustin Johnson steeds nommer een op die wêreldranglys.
PosSpelerToernooiePunte
1Dustin Johnson4610.5002
2Justin Thomas529.4419
3Jon Rahm438.6706
4Jordan Spieth498.2381
5Justin Rose457.2151
28Branden Grace523.2106
30Louis Oosthuizen443.1813
45Dylan Frittelli522.5231
50Charl Schwartzel482.3589
99George Coetzee521.4992

 Sokker

  • In die plaaslike Premierliga is Mamelodi Sundowns die voorloper.

Absa Premiership | LOGS

PosSpanGWGeVDvDtDverPte
1Mamelodi Sundowns23134637201743
2Orlando Pirates2310942921839
3Free State Stars2310762422237
4Maritzburg United2398627141335
5Kaizer Chiefs2381142015535
  • In die Engelse Premierliga is een wedstryd gister gespeel.

Crystal Palace                        2-3       Manchester United

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.