Vandag se sportnuus

Krieket

  • Die Indiese Premierliga-span, die Rajasthan Royals, het Steve Smith as kaptein van sy span vervang ná sy aandeel in die balpeuterskandaal in Kaapstad. Ajinkya Rahane sal die nuwe kaptein wees in die toernooi wat aanstaande maand begin.
  • Die eerste toets tussen Nieu-Seeland en Engeland is baie gemaklik deur Nieu-Seeland met ʼn beurt en 49 lopies gewen.
  • Die laaste drie wedstryde in die seisoen se Sunfoil-meerdagreeks is afgehandel en die Titans het weer eerste geëindig op die finale punteleer.
PosSpanGWVGeKolfBoulPte
1Titans1021737.9632143.96
2Warriors1021734.4434142.44
3Cape Cobras1011843.3626133.36
4Knights1001943.7029126.70
5Dolphins1011833.6629126.66
6Highveld Lions1012734.4628120.46

Motorwedrenne 

  • Ná die naweek se eerste wedren in die Formule Een Grand Prix-reeks lyk die punteleer só:
Pos RenjaerSpan Pte
1Sebastian VettelFerrari25
2Lewis HamiltonMercedes GP18
3Kimi RaikkonenFerrari15
4Daniel RicciardoRed Bull12
5Fernando AlonsoMcLaren10
6Max VerstappenRed Bull8
7Nico HulkenbergRenault6
8Valtteri BottasMercedes GP4

Gholf

  • Ná die Wêreldgholfkampioenskap se putjiespel-toernooi lyk die wêreldranglys só:
PosSpelerToernooiePunte
1Dustin Johnson469.8833
2Justin Thomas529.4946
3Jon Rahm448.1888
4Jordan Spieth497.8801
5Justin Rose457.6370
31Branden Grace523.1990
32Louis Oosthuizen453.1747
47Dylan Frittelli522.4716
58Charl Schwartzel492.2147

Superrugby  

  • Op die jongste punteleer is die Rebels weer die voorlopers.
PosSpanGWGVPvPtPverPte
1Rebels54011881117720
2Lions 64022322062619
3Crusaders53021591194015
4Hurricanes4301111615014
5Chiefs43011521044813
6Highlanders4301111951613
7Reds530294101-713
8Stormers6303160171-1113
9Waratahs42111371162110
10Sharks5113124142-189
11Brumbies42027693-178
12Jaguares6204150190-408
13Blues4103113140-276
14Bulls5104112162-505
15Sunwolves5005112220-1082
  • Die Bulls sal komende naweek sonder nog ʼn slot moet klaarkom. Lood de Jager sukkel met ʼn kuitbesering en sal nie teen die Stormers kan speel nie. 

Pro14

  • Die Cheetahs is steeds derde in Konferensie A.

Konferensie A

PosSpanGWGeVePvPtPverPte
1Glasgow Warriors17141253725827970
2Munster18110748629818858
3Cheetahs1810085344884652
4Cardiff Blues181008407415-847
5Ospreys177010311409-9835
6Connacht186012366393-2734
7Zebre174013309489-18022

Konferensie B

PosSpanGWGeVePvPtPverPte
1Leinster18131453530423164
2Scarlets18121545529715861
3Edinburgh1813053983108859
4Ulster179174384231546
5Benetton Treviso18909352387-3545
6Newport Gwent Dragons182214311576-26517
7Kings181017324716-39211
  • In die Varsitybeker is vier wedstryde gisteraand gespeel.
FNB NWU33-33FNB MatiesFanie du Toit Sportterrein
FNB UJ18-17FNB IkeysUJ Stadion
FNB UP Tuks82-21FNB MadibazTuks Stadion
FNB Shimlas69-33FNB CUTXerox Shimla Park

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.