Vandag se sportnuus

Spelenuus

  • By die 21ste Statebondspele in Australië het span Suid-Afrika Maandag sy medalje-oes verdubbel. Suid-Afrika het Maandagoggend nog op nege medaljes gestaan (4-1-4) en teen die einde van die dag op 18 medaljes (8-5-5). Op die atletiekbaan het Akani Simbine die goue medalje in die 100 m in ʼn tyd van 10.03 sekondes gewen met Henricho Bruintjies tweede in 10.17. Cameron van der Burgh het verras deur goud in die 50 m-borsslag te wen. Tatjana Schoenmaker het met goud weggestap in die 200 m-borsslag (1:06.41). Chad le Clos het die eerste keer in die geskiedenis van die Statebond ʼn driekuns in die vlinderslag behaal toe hy ook goud in die 100 m gewen het.

Suid-Afrika het van die sewende na die vyfde posisie op die medaljeleer verbeter.

LandGoudSilwerBronsTotaal
Australië393334106
Engeland22251663
Indië104519
Nieu-Seeland89623
5. Suid-Afrika 85518
Kanada7171337
Skotland681125
Wallis66416

Gholf

  • Ná die Amerikaanse Meesters is Patrick Reed nou elfde op die wêreldranglys.
PosSpelerToernooiePunte
1Dustin Johnson459.9740
2Justin Thomas529.4042
3Jordan Spieth498.7399
11Patrick Reed525.5848
28Louis Oosthuizen443.3725
33Branden Grace523.2033
50Dylan Frittelli522.3616

Motorwedrenne

Ná die Bahrein Formule Een Grand Prix het Sebastian Vettel (Ferrari) nou ʼn voltal van 50 punte ná twee wedrenne.

PosRenjaerSpanPte
1Sebastian VettelFerrari50
2Lewis HamiltonMercedes GP33
3Valtteri BottasMercedes GP22
4Fernando AlonsoMcLaren16
5Kimi RaikkonenFerrari15
6Nico HulkenbergRenault14

Superrugby  

  • Ná die naweek se wedstryde is die Lions weer die voorlopers op die punteleer.
PosSpanGWGeVPvPtPverPte
1Lions85032922514125
2Crusaders75022131417224
3Rebels64022071614620
4Hurricanes65011991178223
5Chiefs65012001455521
6Waratahs64112111624919
7Highlanders53021331221114
8Brumbies6303138138014
9Sharks7214224220414
10Reds6303115146-3113
11Stormers8305214256-4213
12Bulls6204145185-409
13Jaguares7205164230-668
14Blues6105172224-527
15Sunwolves6006141270-1292

Pro14

  • In die Pro14-reeks is die Cheetahs steeds derde in Konferensie A:
PosSpanGWGeVPvPtPverPte
1Glasgow Warriors18141354528426170
2Munster19120752532020563
3Cheetahs1911085635154857
4Cardiff Blues191009434444-1048
5Ospreys188010350419-6940
6Connacht196013376432-5634
7Zebre184014315530-21522

Die Cheetahs het intussen bekend gemaak dat Tom Botha en Clayton Blommetjies aan die einde van die seisoen nuwe weivelde in Europa gaan soek.

 Konferensie B

PosSpanGWGeVPvPtPverPte
1Leinster19141457631026669
2Scarlets19131548130517665
3Edinburgh1913064183427659
4Ulster1810174704432751
5Benetton Treviso191009381414-3350
6Newport Gwent Dragons192215338605-26718
7Kings191018346755-40911

Sewesrugby

  • Die Blitsbokke is ná die naweek se Hongkong-toernooi steeds in die eerste plek op die wêreldreeks se punteleer.
  1. Suid-Afrika 126
  2. Fidji 123
  3. Nieu-Seeland 107
  4. Argentinië 90
  5. Australië 89

Daar bly net drie toernooie oor in vanjaar se reeks.

Krieket

  • Een wedstryd word vandag in die Indiese Premierliga 

Bepalings

10Chennai Super KingsvKolkata Knight RidersChennai16:30
11Rajasthan RoyalsvDelhi DaredevilsJaipur16:30
12Sunrisers HyderabadvMumbai IndiansHyderabad16:30
13Challengers BangalorevKings XI PunjabBangalore16:30

Sokker

  • In die Engelse Premierliga is Man City nog gemaklik voor op die punteleer.
PosSpanGWGeVDvDtDvPte
1Manchester City32273290246684
2Manchester United32225563253871
3Liverpool331910475354067
4Tottenham Hotspur32207564273767
5Chelsea32176954312357
6Arsenal321661061431854
  • In die plaaslike Premierliga is Sundowns die voorlopers.
PosSpanGWGeVDvDtDvPte
1Mamelodi Sundowns25154641212049
2Orlando Pirates25129433231045
3Maritzburg United26109731181339
4Kaizer Chiefs2691252118339
5Free State Stars2610882525038

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.