Vandag se sportnuus

Spelenuus

  • By die Statebondspele in Australië het span Suid-Afrika Donderdag nog ses (1-2-3) medaljes by sy oes gevoeg en ook ʼn Spelerekord herskryf.
    • In die T12 100 m (vir gesiggestremde atlete) het Jonathan Ntutu in die uitdunrondes ʼn tyd van 10,80 sekondes aangeteken wat ʼn nuwe Spelerekord is. In die eindwedloop het Ntutu goud gewen (11,02) en Hilton Langenhoven het met silwer om die nek weggestap (11,27).
    • Johannes Botha het op die stoeimat silwer verower in die 74 kg-vrystylafdeling.
    • In die eindwedloop van die 400 m-hekkies het Wenda Nel die bronsmedalje hare gemaak in ʼn tyd van 54,96 sekondes.
    • Op die rolbalbaan het Suid-Afrika se Christopher Patton, Tobias Botha en Willem Viljoen in die Driespel vir B6/B7/B8 die bronsmedalje gewen.
    • Alan Hatherly het ʼn bronsmedalje in die Bergfietsveldren verower (1:17:56).
  • Suid-Afrika is nou vyfde op die medaljeleer.
LandGoudSilwerBronsTotaal
Australië624647155
Engeland28322686
Indië1471031
Kanada12281959
5. Suid-Afrika 1191232
Nieu-Seeland1012931
Skotland7131535
Wallis781025
  • Vandag sal Nicolene Neal en Colleen Piketh in die eindstryd van die pare-rolbalkompetisie teen Maleisië speel.
  • In die 800 m-eindstryd vir vroue sal Caster Semenya haar tweede goue medalje van die Spele jaag. 

Motorwedrenne

  • Alle oë is die naweek op Chinese Formule Een Grand Prix wat komende Sondag gejaag word. Wie wil ʼn voorspelling waag? ʼn Driekuns vir Vettel of ʼn eerste oorwinning vir Hamilton? Gaan Vettel boonop sy 50ste oorwinning van sy loopbaan behaal? Net drie renjaers het meer as 50 oorwinnings op hul kerfstok: Michael Schumacher (91), Lewis Hamilton (62) en Alain Prost (51). Die oefenrondes begin vandag. 

Superrugby 

  • Die naweek se bepalings lyk só:
13HurricanesvChiefsWestpac Stadion09:35
14SunwolvesvBluesPrince Chichibu Memorial Stadion05:05
14RebelsvJaguaresAAMI Park07:15
14HighlandersvBrumbiesForsyth Barr Stadion09:35
14WaratahsvRedsSydney Cricket Ground11:45
14SharksvBullsJonsson Kings Park Stadion17:15

Pro14

  • In die Pro14-reeks sal Johan Goosen vanaand op losskakel vir die Cheetahs uitdraf.
13CheetahsvMunsterToyota Stadion19:35
14KingsvCardiff BluesNelson Mandela Bay Stadion19:35

Sewesrugby

  • Suid-Afrika se mans- en vrouespanne begin vandag en môre met hul aanslag op ʼn medalje by die Statebondspele. Die vrouespan speel vandag teen Kanada en Nieu-Seeland. Die Blitsbokke speel môre drie wedstryde:

04:04 teen Maleisië
10:37 teen Papoea-Nieu-Guinee
14:17 teen Skotland 

Gholf

  • Ná die eerste ronde van die Spaanse Ope in Madrid is daar twee spelers op -6.
PosSpelerTelPutDagRnd1Rnd2Rnd3Rnd4Tot
1Marc Warren-6F-66666
Paul Dunne-6F-66666
3Callum Shinkwin-5F-56767
Aaron Rai-5F-56767
Erik van Rooyen-5F-56767
14Richard Sterne-4F-46868
Trevor Fisher jr.-4F-46868
  • In Amerika is die eerste ronde van die RBC Heritage Classic in Hilton Head afgehandel.
PosSpelerTelPutDagRnd1Rnd2Rnd3Rnd4Tot
1Rory Sabbatini-7F-76464
2John Huh-5F-56666
Billy Horschel-5F-56666
Matt Kuchar-5F-56666
Chesson Hadley-5F-56666

Krieket

  • Een wedstryd is gisteraand in die Indiese Premierliga
12Sunrisers HyderabadvMumbai IndiansHyderabad wen met 1 paaltjie
  • Vandag word daar een wedstryd gespeel.
13Royal ChallengersvKings XI PunjabBangalore16:30
14Mumbai IndiansvDelhi DaredevilsMumbai12:30
14Kolkata Knight RidersvSunrisers HyderabadKolkata16:30
15Royal ChallengersvRajasthan RoyalsBangalore12:30
15Kings XI PunjabvChennai Super KingsIndore16:30

Sokker

  • In die Engelse Premierliga word daar môre sewe wedstryde afgehandel.
SouthamptonvChelseaSt. Mary Stadion13:30
BurnleyvLeicester CityTurf Moor16:00
Crystal PalacevBrighton & HoveSelhurst Park16:00
Huddersfield TownvWatfordThe John Smith Stadion16:00
Swansea CityvEvertonLiberty Stadion16:00
LiverpoolvAFC BournemouthAnfield18:30
Tottenham HotspurvManchester CityWembley Stadion20:45

Sokker

  • In die Engelse Premierliga word daar môre sewe wedstryde afgehandel.
SouthamptonvChelseaSt. Mary Stadion13:30
BurnleyvLeicester CityTurf Moor16:00
Crystal PalacevBrighton & HoveSelhurst Park16:00
Huddersfield TownvWatfordThe John Smith Stadion16:00
Swansea CityvEvertonLiberty Stadion16:00
LiverpoolvAFC BournemouthAnfield18:30
Tottenham HotspurvManchester CityWembley Stadion20:45
  • In die plaaslike Premierliga word daar môre drie wedstryde gespeel.
Mamelodi SundownsvBidvest WitsLoftus Versfeld15:00
Free State StarsvBloemfontein CelticGoble Park18:00
Cape Town City FCvSuperSport UnitedAthlone Stadion20:15

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.