Vandag se sportnuus

Superrugby 

  • Ná die naweek se uitslae lyk die punteleer só:
PosSpanGWGeVPvPtPverPte
1Hurricanes76012241309427
2Lions85032922514125
3Waratahs75112481787024
4Crusaders75022131417224
5Chiefs75022131704321
6Rebels74032291864321
7Highlanders64021761393719
8Bulls7304185195-1014
9Brumbies7304155181-2614
10Sharks8215234260-2614
11Stormers8305214256-4213
12Reds7304131183-5213
13Jaguares8305189252-6312
14Blues7205196234-3812
15Sunwolves7007151294-1432

Pro14

  • Die Cheetahs is steeds derde in Konferensie A.

Konferensie A

PosSpanGWGeVPvPtPverPte
1Glasgow Warriors19151358030627475
2Munster20130754433720767
3Cheetahs2011095805344658
4Cardiff Blues2011094794562353
5Ospreys198011350427-7740
6Connacht206014398467-6934
7Zebre195014349562-21327

Konferensie B

PosSpanGWGeVPvPtPverPte
1Leinster20141559132726470
2Scarlets20131649535713865
3Edinburgh20140647035611464
4Ulster1911174784433555
5Benetton Treviso201109398429-3154
6Newport Gwent Dragons202216370639-26920
7Kings201019358800-44211

Varsitybeker

  • Die eindstryd van vanjaar se kompetisie is gisteraand deur Maties gewen. Hulle het die Pukke met 40-7 op Stellenbosch verslaan om as kampioenspan gekroon te word. 

Krieket

  • Een wedstryd is gister in die Indiese Premierliga
Kolkata Knight RidersvDelhi DaredevilsT20Kolkata wen met 71 lopies

Vandag word daar een wedstryd gespeel.

17Mumbai IndiansvRoyal Challengers BangaloreMumbai16:30
18Rajasthan RoyalsvKolkata Knight RidersJaipur16:30
19Kings XI PunjabvSunrisers HyderabadIndore16:30
20Chennai Super KingsvRajasthan RoyalsChennai16:30

Tennis

  • Vandeesweek is die fokus vir vroue op die Federasiebeker. Die toplande speel in die halfeind terwyl Suid-Afrika gister Montenegro met 2-1 geklop het.
    • Enkelspel:

Katie Poluta (RSA) klop Anja Draskovic (MNE) met 6-2 4-6 6-2.

Chanel Simmonds (RSA) verloor teen Danka Kovinic (MNE) met 4-6 5-7.

  • Dubbelspel:

Madrie le Roux / Chanel Simmonds (RSA) klop Anja Draskovic / Danka Kovinic (MNE) met 6-2 6-1.

  • Die Monte-Carlo Meesters, wat die eerste kleibaantoernooi van die jaar is, het gister afgeskop. Japan se Kei Nishikori het op dag een die 12de gekeurde Tomas Berdych in die eerste ronde uitgeskakel. Serwië se Novak Djokovic (9) het sy landgenoot Dušan Lajović maklik met 6-0 en 6-1 geklop. 

Gholf

  • Ná die Spaanse Ope en Heritage Classic is Dustin Johnson steeds die voorste speler in die wêreld.
PosSpelerGePte
1Dustin Johnson459.8463
2Justin Thomas519.4600
3Jordan Spieth488.7691
4Jon Rahm468.7297
5Justin Rose457.5364
30Louis Oosthuizen433.3930
35Branden Grace523.1531
51Dylan Frittelli522.3733
62Charl Schwartzel482.1160
86George Coetzee521.5436

Motorwedrenne

  • Ná die Chinese Formule Een Grand Prix is Sebastian Vettel nou net nege punte voor Lewis Hamilton.
PosRenjaerSpanPte
1Sebastian VettelFerrari54
2Lewis HamiltonMercedes GP45
3Valtteri BottasMercedes GP40
4Daniel RicciardoRed Bull37
5Kimi RaikkonenFerrari30
6Fernando AlonsoMcLaren22
7Nico HulkenbergRenault22
8Max VerstappenRed Bull18

Sokker

  • In die Engelse Premierliga het Man City reeds verseker hy word as die kampioenspan gekroon.
PosSpanGWGVePvPtPverPte
1Manchester City33283293256887
2Manchester United33225663263771
3Liverpool342010478354370
4Tottenham Hotspur33207665303567
5Chelsea33186957332460
6Arsenal331661162451754
  • In die plaaslike Premierliga is Sundowns die voorloper op die punteleer.
PosSpanGWGVePvPtPverPte
1Mamelodi Sundowns26164643212252
2Orlando Pirates271310435241149
3Maritzburg United27119733181542
4Kaizer Chiefs27101252218442
5Free State Stars2710982626039
6Cape Town City FC27106112425-136

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

johannes ·

Ag ou Jake,waar val jy uit met jou keuse vir die springbok span ?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.