Al vier Suid-Afrikaanse spanne was die naweek in aksie.
22 | Brumbies | 20-25 | Jaguares | GIO Stadion |
21 | Sharks | 24-17 | Stormers | Kings Park Stadion |
21 | Bulls | 28-10 | Rebels | Loftus Versfeld |
21 | Reds | 12-36 | Chiefs | Suncorp Stadion |
21 | Crusaders | 33-11 | Sunwolves | AMI Stadion |
20 | Waratahs | 0-29 | Lions | Allianz Stadion |
20 | Blues | 16-34 | Highlanders | Eden Park |
Sewesrugby
- Die agtste toernooi van die wêreldreeks word komende naweek in Singapoer gespeel. Suid-Afrika is net drie punte voor Fidji op die punteleer.
Krieket
- Twee wedstryde is gister in die Indiese Premierliga gespeel.
22 | Rajasthan Royals | v | Mumbai Indians | T20 | Rajasthan wen met 3 paaltjies |
22 | Sunrisers Hyderabad | v | Chennai Super Kings | T20 | Chennai wen met 4 lopies |
Vandag word daar een wedstryd gespeel.
23 | Kings XI Punjab | v | Delhi Daredevils | Indore | 16:30 |
24 | Mumbai Indians | v | Sunrisers Hyderabad | Mumbai | 16:30 |
25 | Royal Challengers Bangalore | v | Chennai Super Kings | Bangalore | 16:30 |
26 | Sunrisers Hyderabad | v | Kings XI Punjab | Hyderabad | 16:30 |
27 | Delhi Daredevils | v | Kolkata Knight Riders | Delhi | 16:30 |
28 | Chennai Super Kings | v | Mumbai Indians | Pune | 16:30 |
Tennis
- In die Federasiebeker is die twee halfeindstryde van die wêreldgroep die naweek gespeel.
- Die Tsjeggiese Republiek het die eindstryd bereik met ʼn oorwinning van 4-1 oor Duitsland in Stuttgart.
- Die VSA is ook deur na die finaal ná sy oorwinning van 3-2 oor Frankryk.
- By die Monte Carlo Meesters vir mans het die eerste gekeurde Rafael Nadal sy 11de titel by die toernooi teen die ongekeurde Kei Nishikori verower. Nadal was te sterk vir die Japannees en het met 6-3 en 6-2 geseëvier. Nadal het nou sy laaste 36 stelle op klei gewen.
Gholf
- Die Trophee Hassan II-toernooi is gister in Marokko afgehandel.
Pos | Speler | Tel | Put | Dag | Rnd 1 | Rnd 2 | Rnd 3 | Rnd 4 | Tot |
1 | Alexander Levy | -8 | F | -2 | 72 | 69 | 69 | 70 | 280 |
2 | Alvaro Quiros | -7 | F | E | 67 | 70 | 72 | 72 | 281 |
3 | Mikko Ilonen | -6 | F | E | 72 | 72 | 66 | 72 | 282 |
Andrea Pavan | -6 | F | -6 | 75 | 71 | 70 | 66 | 282 | |
Joakim Lagergren | -6 | F | -2 | 68 | 73 | 71 | 70 | 282 | |
Alexander Björk | -6 | F | -2 | 74 | 69 | 69 | 70 | 282 | |
7 | Erik van Rooyen | -5 | F | +1 | 68 | 71 | 71 | 73 | 283 |
- In Amerika is die Texas Ope in San Antonio voltooi.
Pos | Speler | Tel | Put | Dag | Rnd 1 | Rnd 2 | Rnd 3 | Rnd 4 | Tot |
1 | Andrew Landry | -17 | F | -4 | 69 | 67 | 67 | 68 | 271 |
2 | Sean O’Hair | -15 | F | -6 | 72 | 70 | 65 | 66 | 273 |
Trey Mullinax | -15 | F | -3 | 74 | 68 | 62 | 69 | 273 | |
4 | Jimmy Walker | -14 | F | -5 | 71 | 69 | 67 | 67 | 274 |
5 | Zach Johnson | -13 | F | E | 70 | 65 | 68 | 72 | 275 |
20 | Retief Goosen | -5 | F | -3 | 73 | 71 | 70 | 69 | 283 |
30 | Ernie Els | -3 | F | E | 73 | 69 | 71 | 72 | 285 |
- In Harare het die Zimbabwe Ope ook gister begin.
Pos | Speler | Tel | Put | Dag | Rnd 1 | Rnd 2 | Rnd 3 | Rnd 4 | Tot |
1 | Bryce Easton | -16 | F | -9 | 69 | 67 | 73 | 63 | 272 |
2 | Daniel van Tonder | -15 | F | -7 | 70 | 68 | 70 | 65 | 273 |
3 | Christiaan Basson | -13 | F | -2 | 70 | 68 | 67 | 70 | 275 |
Peter Karmis | -13 | F | -3 | 71 | 68 | 67 | 69 | 275 |
Moto GP
- Die Grand Prix van die Amerikas is gisteraand afgehandel. Marc Marques het die wedren vir ʼn sesde agtereenvolgende keer gewen.
- Marc Marquez (Repsol Honda) 41:52.002
- Maverick Vinales (Yamaha) +3.560
- Andrea Iannone (Suzuki) +6.704
- Valentino Rossi (Yamaha) +9.587
- Andrea Dovizioso (Ducati) +13.570
In Moto2 het Suid-Afrika se Brad Binder 6de geëindig en Steven Odendaal 21ste.
In die Moto3-wedren was Darryn Binder 13de.
Sokker
- Die halfeindwedstryde in die FA-beker is die naweek gespeel.
Manchester United 2-1 Tottenham Hotspur
Chelsea 2-0 Southampton
- In die Engelse Premierliga is gister drie wedstryde gespeel.
Manchester City 5-0 Swansea City
Arsenal 4-1 West Ham United
Stoke City 1-1 Burnley