Vandag se sportnuus

Superrugby

Al vier Suid-Afrikaanse spanne was die naweek in aksie.

22Brumbies20-25JaguaresGIO Stadion
21Sharks24-17StormersKings Park Stadion
21Bulls28-10RebelsLoftus Versfeld
21Reds12-36ChiefsSuncorp Stadion
21Crusaders33-11SunwolvesAMI Stadion
20Waratahs0-29LionsAllianz Stadion
20Blues16-34HighlandersEden Park

Sewesrugby

  • Die agtste toernooi van die wêreldreeks word komende naweek in Singapoer gespeel. Suid-Afrika is net drie punte voor Fidji op die punteleer. 

Krieket

  • Twee wedstryde is gister in die Indiese Premierliga gespeel.
22Rajasthan RoyalsvMumbai IndiansT20Rajasthan wen met 3 paaltjies
22Sunrisers HyderabadvChennai Super KingsT20Chennai wen met 4 lopies

Vandag word daar een wedstryd gespeel.

23Kings XI PunjabvDelhi DaredevilsIndore16:30
24Mumbai IndiansvSunrisers HyderabadMumbai16:30
25Royal Challengers BangalorevChennai Super KingsBangalore16:30
26Sunrisers HyderabadvKings XI PunjabHyderabad16:30
27Delhi DaredevilsvKolkata Knight RidersDelhi16:30
28Chennai Super KingsvMumbai IndiansPune16:30

Tennis

  • In die Federasiebeker is die twee halfeindstryde van die wêreldgroep die naweek gespeel.
    • Die Tsjeggiese Republiek het die eindstryd bereik met ʼn oorwinning van 4-1 oor Duitsland in Stuttgart.
    • Die VSA is ook deur na die finaal ná sy oorwinning van 3-2 oor Frankryk.
  • By die Monte Carlo Meesters vir mans het die eerste gekeurde Rafael Nadal sy 11de titel by die toernooi teen die ongekeurde Kei Nishikori verower. Nadal was te sterk vir die Japannees en het met 6-3 en 6-2 geseëvier. Nadal het nou sy laaste 36 stelle op klei gewen. 

Gholf

  • Die Trophee Hassan II-toernooi is gister in Marokko afgehandel.
PosSpelerTelPutDagRnd 1Rnd 2Rnd 3Rnd 4Tot
1Alexander Levy-8F-272696970280
2Alvaro Quiros-7FE67707272281
3Mikko Ilonen-6FE72726672282
Andrea Pavan-6F-675717066282
Joakim Lagergren-6F-268737170282
Alexander Björk-6F-274696970282
7Erik van Rooyen-5F+168717173283
  • In Amerika is die Texas Ope in San Antonio voltooi.
PosSpelerTelPutDagRnd 1Rnd 2Rnd 3Rnd 4Tot
1Andrew Landry-17F-469676768271
2Sean O’Hair-15F-672706566273
Trey Mullinax-15F-374686269273
4Jimmy Walker-14F-571696767274
5Zach Johnson-13FE70656872275
20Retief Goosen-5F-373717069283
30Ernie Els-3FE73697172285
  • In Harare het die Zimbabwe Ope ook gister begin.
PosSpelerTelPutDagRnd 1Rnd 2Rnd 3Rnd 4Tot
1Bryce Easton-16F-969677363272
2Daniel van Tonder-15F-770687065273
3Christiaan Basson-13F-270686770275
Peter Karmis-13F-371686769275

Moto GP

  • Die Grand Prix van die Amerikas is gisteraand afgehandel. Marc Marques het die wedren vir ʼn sesde agtereenvolgende keer gewen.
  1. Marc Marquez (Repsol Honda)       41:52.002
  2. Maverick Vinales (Yamaha)                  +3.560
  3. Andrea Iannone (Suzuki)                    +6.704
  4. Valentino Rossi (Yamaha)                  +9.587
  5. Andrea Dovizioso (Ducati)                     +13.570 

In Moto2 het Suid-Afrika se Brad Binder 6de geëindig en Steven Odendaal 21ste.

In die Moto3-wedren was Darryn Binder 13de. 

Sokker

  • Die halfeindwedstryde in die FA-beker is die naweek gespeel.

Manchester United 2-1      Tottenham Hotspur
Chelsea                    2-0      Southampton

  • In die Engelse Premierliga is gister drie wedstryde gespeel.

Manchester City      5-0      Swansea City
Arsenal                      4-1      West Ham United
Stoke City                 1-1      Burnley

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.