- Bryan Habana het gister sy uittrede uit alle fasette van die spel aangekondig. Habana het 124 wedstryde vir die Bokke gespeel en hy hou die rekord met 67 drieë.
Superrugby
- Ses wedstryde word die naweek gespeel. Twee word Vrydag afgehandel en vier Saterdag.
27 | Hurricanes | v | Sunwolves | Westpac Stadion | 09:35 |
27 | Stormers | v | Rebels | DHL Newlands | 15:05 |
28 | Reds | v | Lions | Suncorp Stadion | 07:05 |
28 | Blues | v | Jaguares | Eden Park | 09:35 |
28 | Brumbies | v | Crusaders | GIO Stadion | 11:45 |
28 | Bulls | v | Highlanders | Loftus Versfeld | 17:15 |
- Pierre Schoeman van die Bulls is deur Sanzaar skuldig bevind dat hy ʼn speler van die Rebels die naweek tydens hul wedstryd gebyt het. Schoeman het skuld erken en hy is vir ses weke geskors. Hy sal tot en met 2 Junie langs die kantlyn deurbring.
Sewesrugby
- Die agtste toernooi van die wêreldreeks word komende naweek in Singapoer gespeel. Die Blitsbokke is in Groep C ingedeel. In die groepfase speel hulle Saterdag teen Samoa, Kanada en Argentinië.
- Intussen is Rasta Rasivhenge en Ben Crouse ingesluit as skeidsregters vir die 2018 Rugbywêreldbeker vir sewes. Die toernooi vir mans en vroue word van 20 tot 22 Julie in San Francisco gespeel.
Gholf
- Op die jongste gholfranglys is Dustin Johnson steeds die voorste speler in die wêreld.
Pos | Speler | Toernooie | Punte |
1 | Dustin Johnson | 45 | 9.6364 |
2 | Justin Thomas | 50 | 9.5191 |
3 | Jordan Spieth | 48 | 8.6279 |
4 | Jon Rahm | 46 | 8.6107 |
5 | Justin Rose | 45 | 7.4240 |
30 | Louis Oosthuizen | 43 | 3.3375 |
35 | Branden Grace | 52 | 3.1020 |
52 | Dylan Frittelli | 52 | 2.3821 |
Motorwedrenne
- Die fokus is die week op Formule Een. Die Grand Prix van Azerbaidjan word Sondag gejaag. Sebastian Vettel is na drie wedrenne nege punte voor Lewis Hamilton op die punteleer.
Pos | Renjaer | Span | Punte |
1 | Sebastian Vettel | Ferrari | 54 |
2 | Lewis Hamilton | Mercedes GP | 45 |
3 | Valtteri Bottas | Mercedes GP | 40 |
4 | Daniel Ricciardo | Red Bull | 37 |
5 | Kimi Raikkonen | Ferrari | 30 |
6 | Fernando Alonso | McLaren | 22 |
7 | Nico Hulkenberg | Renault | 22 |
Krieket
- Een wedstryd is gister in die Indiese Premierliga gespeel.
24 | Mumbai Indians | v | Sunrisers Hyderabad | Hyderabad wen met 31 lopies |
Vandag word daar een wedstryd afgehandel.
25 | Royal Challengers Bangalore | v | Chennai Super Kings | Bangalore | 16:30 |
26 | Sunrisers Hyderabad | v | Kings XI Punjab | Hyderabad | 16:30 |
27 | Delhi Daredevils | v | Kolkata Knight Riders | Delhi | 16:30 |
28 | Chennai Super Kings | v | Mumbai Indians | Pune | 16:30 |
Tennis
- Van gister se uitslae by die Barcelona Ope lyk só:
- David Goffin (Spa) klop Marcel Granollers 4-6 7-6 6-2
- Feliciano Lopez (Spa) klop Dusan Lajovic 6-4 2-6 6-4
- Malek Jaziri klop Ernesto Escobedo 6-4 6-3
- Roberto Bautista Agut klop Ivo Karlovic 6-7 6-2 6-4
- Adrian Mannarino klop Pablo Cuevas 6-4 7-6
Sokker
In Eufa se Kampioeneliga is een halfeindstryd se eerste been gisteraand gespeel. Liverpool het vir Roma met 5-2 geklop.
Vanaand
Bayern München | v | Real Madrid | Allianz-Arena | 20:45 |
- In die Engelse Premierliga het Man City reeds die liga ingepalm en hulle is met sestien punte voor Man United.
Pos | Span | G | W | Ge | Ver | Dv | Dt | Dg | Pte |
1 | Manchester City | 34 | 29 | 3 | 2 | 98 | 25 | 73 | 90 |
2 | Manchester United | 34 | 23 | 5 | 6 | 65 | 26 | 39 | 74 |
3 | Liverpool | 35 | 20 | 11 | 4 | 80 | 37 | 43 | 71 |
4 | Tottenham Hotspur | 34 | 20 | 8 | 6 | 66 | 31 | 35 | 68 |
5 | Chelsea | 34 | 19 | 6 | 9 | 59 | 34 | 25 | 63 |
6 | Arsenal | 34 | 17 | 6 | 11 | 66 | 46 | 20 | 57 |
7 | Burnley | 35 | 14 | 11 | 10 | 35 | 32 | 3 | 53 |
- In die Plaalike Premierliga is drie wedstryde gisteraand afgehandel.
Bloemfontein Celtic 0 – 0 Chippa United
Ajax Cape Town 1 – 0 Baroka FC
Golden Arrows 3 – 1 Kaizer Chiefs
Vanaand word daar vyf wedstryde gespeel.
SuperSport United | v | Free State Stars | Lucas Moripe Stadion | 19:30 |
Maritzburg United | v | Mamelodi Sundowns | Harry Gwala Stadion | 19:30 |
Platinum Stars | v | AmaZulu FC | Royal Bafokeng Stadion | 19:30 |
Orlando Pirates | v | Bidvest Wits | Orlando Stadion | 19:30 |
Polokwane City | v | Cape Town City FC | Ou Peter Mokaba Stadion | 19:30 |
waar is die pro 14 rugby inligting? $uoerrugby is dood