Vandag se sportnuus

Superrugby

  • Op die jongste punteleer beklee vier spanne van Nieu-Seeland die boonste ses posisies.
PosSpanGWGeVPvPtPverPte
1Crusaders970226716010733
2Lions106043432786531
3Waratahs85122482074124
4Hurricanes870126714512232
5Highlanders86022391835628
6Chiefs86022491826726
7Rebels9405257248921
8Jaguares10505234285-5120
9Bulls9405241234720
10Stormers10406265298-3318
11Sharks9315258277-1918
12Reds9405170241-7117
13Brumbies9306183227-4415
14Blues9207225288-6313
15Sunwolves9009177370-1932
  • Die Lions se uithalerflank, Jaco Kriel, het aangekondig dat hy vir Gloucester in die Engelse Premierliga gaan speel. Hy sluit hom dus by die voormalige Lions-afrigter, Johan Ackermann, se span aan. 

Sewesrugby

  • Die agtste toernooi van die wêreldreeks is die naweek in Singapoer gespeel. Daar bly nou net twee rondes oor met Fidji wat tans die nuwe voorloper op die punteleer is.
  1. Fidji (145)
  2. Suid-Afrika (141)
  3. Nieu-Seeland (120)
  4. Australië (108)
  5. Kenia en VSA (93)

Die volgende toernooi word oor ʼn maand in Londen gespeel. 

Junior Bokke

  • Suid-Afrika se span het in Edinburgh aangekom vir ʼn toer ter voorbereiding van die20-Wêreldbekertoernooi wat op 30 Mei afskop. Hulle sal in die toer teen Wallis en Engeland speel. 

Gholf

  • Sergio Garcia sal vanjaar weer by die Nedbank Gholf-uitdaging in aksie wees. Dit sal Garcia se eerste verskyning op Sun City wees sedert 2013. 
  • Op die jongste wêreldranglys is Louis Oosthuizen steeds die voorste Suid-Afrikaner.
PosSpelerToernooiePunte
1Dustin Johnson459.4265
2Justin Thomas509.3894
3Jon Rahm468.4913
4Jordan Spieth488.4870
5Justin Rose457.3095
30Louis Oosthuizen433.2820
35Branden Grace523.0508
53Dylan Frittelli522.3526

Motorwedrenne

  • Die Formule Een Grand Prix van Azerbaidjan is Sondag gejaag. Lewis Hamilton het met sy oorwinning die voortou op die punteleer geneem.
PosRenjaerSpanPte
1Lewis HamiltonMercedes GP70
2Sebastian VettelFerrari66
3Kimi RaikkonenFerrari48
4Valtteri BottasMercedes GP40
5Daniel RicciardoRed Bull37
6Fernando AlonsoMcLaren28
7Nico HulkenbergRenault22
8Max VerstappenRed Bull18
9Sergio PerezForce India15
10Carlos SainzRenault13

Krieket

  • Een wedstryd is gister in die Indiese Premierliga gespeel.
1Royal Challengers BangalorevMumbai IndiansT20Bangalore wen met 14 lopies

Vandag word een wedstryd afgehandel.

2Delhi DaredevilsvRajasthan RoyalsDelhi16:30
3Kolkata Knight RidersvChennai Super KingsKolkata16:30
4Kings XI PunjabvMumbai IndiansStadium, Indore16:30
5Chennai Super KingsvRoyal Challengers BangalorePune12:30
5Sunrisers HyderabadvDelhi DaredevilsHyderabad16:30

Tennis

Suid-Afrika se Kevin Anderson is hierdie week eerste gekeur by die Estoril Ope in Portugal. Anderson het ʼn loslootjie in die eerste ronde gehad.

Sokker

  • In Eufa se Kampioeneliga is die tweedebeen-halfeindstryd gisteraand gespeel.
    • Real Madrid het vir die derde jaar agtereenvolgens die eindstryd gehaal ná ʼn gelykop uitslag van 2-2 teen Bayern München en ʼn saamgestelde oorwinning van 4-3.
    • Vanaand speel Roma teen Liverpool in die ander tweedebeen-halfeindstryd.
  • In Engeland is Liverpool se Egiptiese speler, Mohamed Salah, deur die sokkerskrywers as die sokkerspeler van die jaar Salah is ook vroeër deur die spelersvereniging as die speler van die jaar aangewys.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Potts ·

En in onverwante nuus het n onbekende spannetjie, die Cheetahs deurgedring na die kwart eindronde van die Pro 14 rugby reeks.

Tyd vlieg ·

So jammer jy hoor dit nou eers – moes Sondag Maroela gelees het. Dit is nou al Woensdag.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.