Vandag se sportnuus

Hokkie

  • Die Varsitybeker se halfeindwedstryde het gister dramaties in Pretoria geëindig.
    • Tuks en Wits het met 6-6 gelykop gespeel waarna Tuks die doeluitskietstryd met 5-3 gewen het om na die eindstryd deur te dring.
    • In die ander halfeind het Maties en die Pukke met 2-2 gelykop gespeel. Maties het die doeluitskietstryd gewen om sy plek in die eindstryd te bespreek.

Die eindstryd word op 21 Mei op Stellenbosch gespeel. 

Superrugby

  • Die Lions is steeds tweede op die algehele punteleer, maar vier Nieu-Seelandse spanne spog met dieselfde of meer punte as die Lions. Die Lions het boonop meer wedstryde gespeel as die spanne.

1   Crusaders (K) 42
2   Lions (K) 31
3   Waratahs (K) 26
4   Hurricanes 41
5   Highlanders 32
6   Chiefs 31
7   Rebels 25
8   Jaguares 24
9   Bulls 24
10   Sharks 24
11   Stormers 23
12   Reds 17
13   Blues 17
14   Brumbies 16
15   Sunwolves 6 

Tennis

  • Rafael Nadal is sy eerste plek op die wêreldranglys kwyt. Roger Federer is nou weer eerste met Kevin Anderson sewende.
  1. Roger Federer (SWE)
  2. Rafael Nadal (ESP)
  3. Alexander Zverev (GER)
  4. Grigor Dimitrov (BUL)
  5. Marin Cilic (CRO)
  6. Juan Martin del Potro (ARG)
  7. Kevin Anderson (RSA)

Netbal

  • Die Brutal Fruit Premierliga het Vrydag by die Ellispark Arena in Johannesburg afgeskop. Ná die eerste naweek is die Gauteng Jaguars onoorwonne en die voorloper op die punteleer.

1          Gauteng Jaguars                   4
2          KZN Kingdom Stars               4
3          Gauteng Golden Fireballs      4
4          Free State Crinums               4
5          Cape Southern Stings            2
6          North West Flames                2
7          Mpumalanga Sunbirds           0
8          Limpopo Baobabs                  0
9          Eastern Cape Aloes               0
10        Northern Cape Diamonds      0

Motorwedrenne

  • Ná die vyfde Formule Een Grand Prix in Spanje is Lewis Hamilton nou reeds 17 punte voor sy naaste teenstander.
PosRenjaerSpanPunte
1Lewis HamiltonMercedes GP95
2Sebastian VettelFerrari78
3Valtteri BottasMercedes GP58
4Kimi RaikkonenFerrari48
5Daniel RicciardoRed Bull47

Gholf

  • Ná die Spelerskampioenskap op TPC Sawgrass in Florida is daar ʼn nuwe nommereenspeler op die wêreldranglys.
  1. Justin Thomas USA 9.18
  2. Dustin Johnson USA 8.93
  3. Jordan Spieth USA 8.09
  4. Jon Rahm ESP    8.07
  5. Justin Rose ENG 7.34
  6. Louis Oosthuizen SA 3.03
  7. Branden Grace SA 2.98
  8. Charl Schwartzel SA 2.71

Krieket

  • Een wedstryd is gister in die Indiese Premierliga

Kings XI Punjab 88 (15.1/20 bb)
RCB 92/0 (8.1/20 bb)

Royal Challengers Bangalore wen met 10 paaltjies met 71 balle oor.

Vandag speel die Kolkata Knight Riders teen die Rajasthan Royals.

  • Suid-Afrika se vroue het hul vyfde eendagwedstryd teen Bangladesj gister in Bloemfontein afgehandel. Suid-Afrika het met ses paaltjies gewen om die reeks met 5-0 te verower. 

Sokker

  • In die Engelse Premierliga lyk die finale punteleer só:
  1. Manchester City 100
  2. Manchester United 81
  3. Tottenham Hotspur 77
  4. Liverpool 75
  5. Chelsea 70
  • In die plaaslike Premierliga het Mamelodi Sundowns boaan die punteleer geëindig.
  1. Mamelodi Sundowns 60
  2. Orlando Pirates 55
  3. Kaizer Chiefs 48
  4. Maritzburg United 44
  5. Cape Town City FC 40

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.