Vandag se sportnuus

sportnuus-attoohInternasionale krieket

Die Proteas speel môre teen Nieu-Seeland in die derde eendagkragmeting van die huidige reeks. Die reekstelling is tans een elk.

En in Pune is die eerste kriekettoets tussen Australië en Indië aan die gang. Ná die eerste dag het sake só gestaan nadat die Aussies die loot gewen het en eerste gaan kolf het:

Australië 256/9 (94 bb)

Plaaslike krieket

In die Momentum-eendagreeks word daar vandag twee wedstryde gespeel.

sport1  

Superrugby

Die 2017-seisoen het gister afgeskop:

sport2

Die Bok Loot de Jager sal sy buiging môre vir die Bulls maak nadat hy die Cheetahs verlaat het.

Lionel Mapoe sal op vleuel vir die Lions begin.

Varsityrugby

Maandag se kragmetings lyk so:

sport3

Gholf

In die Europese reeks het die Joburg Ope gister op die Royal Johannesburg en die Kensington-gholfklub begin. Reën was verantwoordelik dat spel vroeg gestaak is.

 

sport4

In die Amerikaanse reeks het die Honda Classic op Palm Beach Gardens in Florida begin en na die eerste ronde staan sake só:

 sport5 

Op die Vrouegholffront is die Sonskyn Toer se Vroue Classic op Glendower-gholfbaan voltooi.

sport6

Fietsry

Die eerste skof van die Abu Dhabi-fietstoer oor 189 km is gister voltooi en die uitslae lyk só:

sport7

 

Tennis

Op die Dubai-kampioenskap het Caroline Wozniacki en Angelique Kerber albei deurgedring na die halfeindronde.

Sokker

In die Engelse Premierliga lyk môre se bepalings so:

 

sport8

In die plaaslike Premierliga word een wedstryd vanaand gespeel:

Chippa United          v          Golden Arrows         Sisa Dukashe-stadion        20:00

Môre is daar vyf wedstryde wat gespeel word.

sport9

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.