Vandag se sportnuus

sportnuus-attoohInternasionale krieket

Die Proteas het teen Nieu-Seeland in die derde Eendagkragmeting van die huidige reeks gespeel.

Wellington

SA 271/8 (50 bb)

NS 112 (32.2/50 bb)

SA wen met 159 lopies en loop 2-1 voor in die reeks.

 

Die vierde Eendagwedstryd word Woensdag gespeel.

In Harare is die vyfde Eendagwedstryd tussen Afghanistan en Zimbabwe gespeel.

Afghanistan 253/9 (50 bb)

Zimbabwe 54 (13.5/22 bb)

Afghanistan wen met 106 lopies (D/L-metode).

 

In Pune is die eerste kriekettoets tussen Australië en Indië ook afgehandel.

Australië        260 & 285

Indië                105 & 107

Australië wen met 333 lopies.

Plaaslike krieket

In die Momentum-eendagreeks is gister twee wedstryde gespeel.

Pietermaritzburg

Dolphins 256/8 (50 bb)

Cape Cobras 257/7 (49.2/50 bb)

Cape Cobras wen met 3 paaltjies (met 4 balle oor).

 

Centurion

Titans 268/9 (50 bb)

Lions 159 (36.1/50 bb)

Titans wen met 109 lopies.

Superrugby

Die naweek se uitslae lyk so:

 

 sport1

Sesnasiesrugby

Drie wedstryde is die naweek gespeel.

 

sport2

Varsityrugby

Vanaand se kragmetings lyk so:

sport3

 

Gholf

In die Europese reeks is die Joburg Ope gister by die Royal Johannesburg en Kensington Gholfklub gespeel. Die toernooi is verkort na 54 putjies weens reën.

sport4

In die Amerikaanse reeks het die Honda Classic op Palm Beach Gardens in Florida gister geëindig.

 

sport5

Die derde skof van die Abu Dhabi-fietstoer is voltooi en die uitslae lyk so:

1          Rui Alberto Faria da Costa (Por) UAE Span Emirates 4:34:08

2          Ilnur Zakarin (Rus)

3          Tom Dumoulin (Ned)

 

Algeheel

1          Rui Alberto Faria da Costa (Por) UAE Span Emirates             12:39:15

2          Ilnur Zakarin (Rus) Katusha-Alpecin                                          0:00:04

3          Tom Dumoulin (Ned) Span Sunweb                                            0:00:16

 

Tennis

By die Dubai-kampioenskapsreeks het die sewende gekeurde Elina Svitolina die tiende gekeurde Caroline Wozniacki 6-4 en 6-2 in die eindstryd uitgestof.

Sokker

Van die naweek se Engelse Premierliga-uitslae lyk so:

Tottenham Hotspur 4 – 0    Stoke City

Chelsea                    3 – 1    Swansea City

 

In die Plaaslike Premierliga is twee wedstryde gister afgehandel:

Baroka FC                0 – 3    Cape Town City FC

Maritzburg United    2 – 1    Free State Stars

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.