Die Blitsbokke het die vyfde been van die Wêreldreeks in Las Vegas gewen en op die punteleer hul voorsprong na 24 punte vergroot.
1 Suid-Afrika 107
2 Fidji 83
3 Engeland 81
4 NS 71
5 Australië 52
6 VSA 52
Superrugby
Ná die afgelope naweek staan sake so in die Suid-Afrikaanse groep:
Varsitybeker
Gister se uitslae lyk so:
Internasionale krieket
Die Proteas en Nieu-Seeland pak mekaar môreoggend Suid-Afrikaanse tyd in die eerste toets van die huidige reeks in Dunedin. Spel begin net ná middernag ons tyd.
Die tweede toets tussen Indië en Australië word in Bengaluru gespeel. Ná dag 3 het sake so gestaan:
Indië 189 & 213/4 (72 ov)
Australië 276
Uitskeityd op dag 3: Indië se voorsprong was 126 lopies met 6 paaltjies staande.
Plaaslike krieket
In die Momentum-eendagreeks staan sake so op die jongste punteleer:
Hokkie
Op Hartleyvale in Kaapstad in die Somerreeks het SA se manshokkiespan gister teen Engeland gespeel en Engeland was baas met 1-0.
Donderdag speel SA teen Duitsland in hul volgende wedstryd.
Gholf
Kom ons loer na die jongste wêreldranglys vir mans:
Tennisranglyste:
Mans:
Vroue:
Sokker
In die Engelse Premierliga is daar gisteraand een wedstryd gespeel.
West Ham United 1 – 2 Chelsea
Puntestand in die Engelse Premierliga:
In die Plaaslike Premierliga staan sake so:
Vanaand speel Orlando Pirates teen SuperSport United, Chippa United teen Bidvest Wits en Platinum Stars kom te staan teen Golden Arrows.