Tennis
Op die jongste Wêreldranglys staan sake so:
Internasionale Krieket
Die derde toets tussen die Proteas en Nieu-Seeland begin Saterdag. Suid-Afrika loop met 1-0 voor in die reeks.
Die derde toets tussen Indië en Australië in Ranchi het gister onbeslis geëindig.
Australië – 451 & 204/6
Indië – 603/9 verkl
Die reekstelling is nou een elk met die vierde en laaste toets wat Saterdag begin.
IPL Nuus
Die Delhi Daredevils het aangekondig dat JP Duminy hom aan vanjaar se toernooi onttrek het as gevolg van persoonlike redes.
T20 Krieket
Kom ons loer na die jongste puntestand in die Momentum-eendagreeks.
Daar word vandag twee wedstryde gespeel. Die Titans en Warriors gaan sake op Willowmore in Benoni uitspook om te sien wie eindig tweede en dring sodoende deur na die eindstryd. AB de Villiers en Chris Morris is beide vandag beskikbaar vir die Titans se span.
En in Kimberley speel die Knights teen die Highveld Lions. Beide wedstryde begin om 10:00.
Superrugby
Na die naweek se Superrugby lyk die Suid-Afrikaanse groep se punte so:
Sesnasiesrugby
Die finale punteleer in die reeks lyk so:
Varsity Rugby:
Gisteraand se uitslae:
Gholf
Op die Wêreldranglys staan sake so:
Sokker
In die Engelse Premierliga lyk die jongste puntestand so:
En in die plaaslike premierliga staan sake so: