Vandag se sportnuus

Foto: Frans Lombard/ANA

Superrugby

  • Sewe wedstryde is die afgelope naweek gespeel.

Reds 36 – 14 Brumbies
Sharks 28 – 14 Rebels
Bulls 20 – 56 Chiefs
Sunwolves 24 – 37 Lions
Waratahs 20 – 12 Crusaders
Hurricanes 34 – 28 Stormers
Blues 33 – 26 Highlanders 

Pro14

  • Sewe wedstryde is die naweek afgehandel.

Glasgow Warriors 35 – 17 Cheetahs
Ulster 33 – 19 Kings
Munster 31 – 12 Zebre
Ospreys 29 – 20 Newport Gwent Dragons
Connacht 29 – 14 Benetton Treviso
Cardiff Blues 41 – 17 Llanelli Scarlets
Edinburgh 28 – 11 Leinster 

Dwaine Pretorius het ’n blitsige 77 aangeteken. Foto: GB Jordaan.

Krieket

  • Suid-Afrika en Sri Lanka se derde en laaste T20-wedstryd is gister op die Wanderers

Suid-Afrika 198/2 (Dwaine Pretorius 77 nun)
Sri Lanka 137 (Andile Phehlukwayo 4/24)

Suid-Afrika wen die wedstryd met 45 lopies en die reeks met 3-0.

  • Pakistan en Australië het gister in hul tweede eendagwedstryd teen mekaar gespeel.

Pakistan 284/7
Australië 285/2

Australië wen met agt paaltjies.

  • Die Indiese Premierliga het dié naweek begin en twee wedstryde is gister afgehandel.

Delhi Capitals klop die Mumbai Indians met 37 lopies.
Kolkata Knight Riders wen met ses paaltjies teen die Sunrisers Hyderabad. 

Vandag speel Rajasthan Royals om 16:30 teen Kings XI Punjab.

  • In die plaaslike eendagreeks is die laaste drie rondomtaliewedstryde Saterdag gespeel.

Warriors 270/1
Cape Cobras 269/5

Warriors wen met 9 paaltjies

Highveld Lions 330/6
Dolphins 39/1

Onbeslis

Knights 285/5
Titans 323/7

Knights wen met 5 paaltjies 

Raven Klaasen. Foto: Facebook

Tennis

  • By die Miami Ope speel Suid-Afrika se (6) Kevin Anderson vandag teen João Sousa in die ronde van 32. David Ferrer het gister verras deur (2) Alexander Zverev in drie stelle uit te skakel. 

In die dubbelspel is Suid-Afrika se (6) Raven Klaasen en Michael Venus in die ronde van 32 uitgeskakel.

Die ongekeurde Bianca Andreescu het in die vroue-afdeling vir (8) Angelique Kerber geklop. (4) Sloan Stephens is ook in die ronde van 32 uitgeskakel. 

Gholf

  • In Amerika is die Valspar-kampioenskap voltooi.

1 Paul Casey -8
2 Louis Oosthuizen -7
Jason Kokrak -7
4 Bubba Watson -6
Sungjae Im -6 

  • In die Europese reeks is die Maleisiese Ope afgehandel.

1 Scott Hend -15 (Valbylstryd)
2 Nacho Elvira -15
3 Jazz Janewattananond -13
4 Johannes Veerman -12
5 Oliver Fisher -11
Maximilian Kieffer -11
7 Darren Fichardt -10
   Ernie Els -10 

  • In die Sonskynreeks is die Toer-kampioenskap op Serengeti afgehandel.

1 Jean-Paul Strydom -14
2 Thriston Lawrence -13
   Jake Roos -13
   Ockie Strydom -13
   Jean Hugo -13 

  • In die Sonskynreeks vir vroue is die Jabra-toernooi op Glendower voltooi.

212 Anne-Lise Caudal (FRA) 71 68 73
214 Nobuhle Dlamini (SWA) 68 71 75
216 Kiera Floyd (AMA) 74 69 73
217 Lauren Taylor (ENG) 74 72 71 

Die vroue-wenners op die podium: Van links is Candice Lill en Adelheid Morath van Summit Fin in die tweedeplek; Anna van der Breggen en Annika Langvad in die eersteplek; en Maja Wloszczowska en Ariane Lüthi van KROSS Spur in die derdeplek. (Foto: Nick Muzik/Cape Epic)

Fietsry

  • Die Absa Cape Epic se mansafdeling is deur Nino Schurter en Lars Forster van Switserland gewen.

In die vroue-afdeling het Annika Langvad (Den) en Anna van der Breggen (Ned) met die louere weggestap. Dit was Langvad se vyfde oorwinning in vyf jaar. 

Sokker

  • Suid-Afrika het gister vir die Afrika Nasiesbeker gekwalifiseer toe hulle Libië met 2 – 1 in Tunisië geklop het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.