Vandag se sportnuus

Foto: DHL Stormers

Superrugby

  • Drie Suid-Afrikaanse spanne is reeds vandag in aksie.

Vandag

Highlanders 8:35 Hurricanes

Reds 11:00 Stormers

Lions 19:10 Sharks (Die Springbok-voorry van die Sharks, Tendai Mtawarira, sal vanaand die rekord verbeter vir die Suid-Afrikaanse speler wat die meeste Superwedstryde nóg gespeel het, naamlik 156 wedstryde.)

Môre

Crusaders 06:15 Brumbies

Blues 08:35 Waratahs

Rebels 10:45 Sunwolves

Bulls 15:05 Jaguares

  • Intussen het die voormalige All Black, Israel Dagg, aangekondig dat hy sy stewels ophang weens ʼn kniebesering.

Suid-Afrika se Blitsbokke vier fees ná hul oorwinning teen Frankryk in die Wêreldbeker-sewestoernooi se eindstryd in Vancouver, Brits-Columbië. (Foto: Ben Nelms, AP)

Sewesrugby

  • Die Hongkong-been van die Wêreldreeks begin vandag met agt wedstryde wat afgehandel word.

Vandag

Samoa 11:42 Skotland

Suid-Afrika 12:06 Japan

Engeland 12:31 Wallis

VSA 12:53 Spanje

Nieu-Seeland 13:15 Australië

Fidji 13:37 Kenia

Argentinië 14:01 Kanada

Frankryk 14:26 Portugal

Saterdag

Suid-Afrika 05:41 Skotland

Suid-Afrika 09:22 Samoa

Pro14

  • Sewe wedstryde word dié naweek gespeel.

Vrydag

Munster 20:35 Cardiff Blues

Glasgow Warriors 20:35 Ulster

Saterdag

Cheetahs 17:30 Ospreys

Zebre 18:30 Connacht

Llanelli Scarlets 19:45 Edinburgh

Leinster 20:45 Benetton Treviso

Sondag

Kings 15:00 Dragons (Die Kings se slot, Dries van Schalkwyk, sal in sy honderdste wedstryd in die Pro14-reeks uitdraf. Hy het in 2012 reeds vir Zebre begin speel.)

Varsitybeker

  • Die halfeindstryde van dié kompetisie word Maandag beslis.

Tuks vs NWU 16:45

Maties vs Shimlas 19:00

Ernie Els (Foto: SA Open/Twitter)

Gholf

  • In Amerika is die eerste ronde van die Valero Texas Ope in San Antonio afgehandel.

1 Si Woo Kim -6

2 JT Poston -5

Abraham Ancer -5

Brian Stuard -5

Jhonattan Vegas -5

52 Ernie Els -1

     Dylan Frittelli -1

  • In die Sonskynreeks het die Zanaco Meesters gister in Zambië afgeskop.

1 Jaco Prinsloo -8

2 Kyle McClatchie -7

3 Chris Swanepoel -6

 Rourke van der Spuy -6

Argieffoto

Krieket

  • Drie wedstryde word hierdie naweek in die plaaslike T20-reeks

Vandag

Titans 18:00 Warriors.

Môre

Dolphins 18:00 Knights

Sondag

Highveld Lions 14:30 Cape Cobras

  • Een wedstryd is gister in die Indiese Premierliga

Die Sunrisers Hyderabad het die Delhi Capitals met vyf paaltjies geklop.

Vandag speel die Royal Challengers Bangalore om 16:30 teen die Kolkata Knight Riders.

Sokker

  • In die plaaslike Premierliga word daar vandag een wedstryd gespeel.

Maritzburg United 20:00 Bloemfontein Celtic

  • In die Engelse Premierliga word ook een wedstryd afgehandel.

Southampton 21:00 Liverpool

  • In die FA-beker speel Manchester City en Brighton Saterdag in die eerste halfeind op Wembley teen mekaar. Sondag pak Watford en Wolverhampton Wanderers mekaar in die tweede halfeind.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.